Sep se Plek
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: La Dauphine-plaas, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Sep se Plek is op die La Dauphine-plaas in die skilderagtige Franschhoek in die Kaapse Wynlande geleë. Besienswaardighede in die omgewing sluit Franschhoek Motor Museum, Franschhoek-wynlandgoedere, Hugenote-monument en Pearl Valley Gholfbaan in.
Dié verblyf beskik oor 3 selfsorg-eenhede wat almal slaapplek bied vir 4 gaste. Huisie 1 het 2 slaapkamers met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, en suite-badkamers met stort, en 'n kombuis wat volledig toegerus is. Huisie 2 het 2 slaapkamers met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, 1 aparte badkamer met 'n stort, en 'n kombuis wat volledig toegerus is. Huisie 3 beskik oor 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens, 1 aparte badkamer met 'n stort, en 'n kombuis wat volledig toegerus is.
Elke kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf en 2-plaat mini-oond. Elke eenheid het ook 'n TV, DStv, Wi-Fi en n braai-area. Daar is 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek.
Doendinge in die omgewing sluit, swem, voetslaan, wynproe, bergfietsry en gholf in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Suzaan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 126
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- La Dauphine-plaas, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Gaste dink Sep se Plek het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Franschhoek Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: La Dauphine-plaas, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang