Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Serene @ 5 on Cologne

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cologne-weg 5, Germiston, 1401, Gauteng
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Serene @ 5 on Cologne bied knus oornagverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Germiston. Dit is 'n goeie opsie vir 'n paartjie.

Dié kothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n bad, stort, wasbak en toilet in die badkamer. Die selfsorgeenheid het 'n kombuis wat met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolf en ketel toegerus is.

Aan die voet van die koningingrootte-bed is 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n privaat, omheinde stoep waar gaste kan ontspan. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die verblyf is net 'n entjie vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Ligging

  • Cologne-weg 5, Germiston, 1401, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cologne-weg 5, Germiston, 1401, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ceaaca53a55723f7ba7355b904ea77c61eae5ad40cfec67d6bedc6648963296dbd22a18d616fe97c14250e55f10a3981f71?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 5 Cologne Road Germiston 1401 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.1743725 28.1777076

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang