Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Serengeti Lodge @ Mabalingwe Natuurreservaat

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R5 000 per nag (plek vir 8)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Serengeti Lodge @ Mabalingwe Natuurreservaat is 'n unieke en gesinsvriendelike lodge met ononderbroke kragtoevoer in die Mabalingwe Natuurreservaat.

Die pragtige selfsorg-lodge is in die hartjie van die reservaat geleë, bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet, asook 'n buitestort. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het ook 'n buitestort. Die vierde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die aparte opwaskamer is met 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. Die kombuis lei na 'n etenstafel met stoele en 'n sitarea met sagte rusbanke, 'n platskerm-TV en 'n ingeboude binnebraai. Op die boonste verdieping is daar nog 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV en dit lei na 'n balkon met 'n pragtige uitsig. Gratis WiFi is ingesluit.

Op die onderste verdieping het die kombuis en leefarea stapeldeure wat na die stoep lei waar daar sitplek, braaigeriewe en 'n swembad is.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 6 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Wildritte
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Kombuisie
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Raffael F
Gesin met tieners
5.0
Spectacular, peaceful, recommended to all searching for a connection to nature. What a spectacular gem in paradise. An absolute must if...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Lilian N
Saam met vriende
5.0
Rustig. Die plek is goed geleë en fantasties toegerus. Die gasheer gaan uit sy pad om dinge gemaklik te maak. Dankie, dit was lekker!
Jan 2025
Amanda C
Gesin met tieners
5.0
A getaway's dream! Amazing location! The lodge is well equipped with lots of attention paid to the details. The host was quick to respo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Tenille H
5.0
Phenomenal weekend at Seregenti Lodge. We loved our stay here! A beautiful home away from home with stunning views, a beautifully decor...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Micaela Mcharg M
Saam met vriende
5.0
Beyond incredible. Our stay at Serengeti Lodge was beyond incredible. Benjamin was helpful any time of the day and extremely friendly. ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Benjamin Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Serengeti Lodge @ Mabalingwe Natuurreservaat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 5 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 5 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce6bcdf37c7507a9dddf10e433150fd7f13443a407487dd48868cf26542230c2c423117b7d3be197479b9881175c63b777d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 8) 15 5 1 5 Mabalingwe Nature Reserve Bela-Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.8413975 28.0485945

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang