Serurubele Boutique Hotel
Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 22 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 894, langs die R40, Arthur's Seat, Acornhoek, 1360, Mpumalanga
-
Vanaf
R1 645R1 399 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Serurubele Boutique Hotel bied gastekamers en is in Arthur's Seat, Acornhoek - ’n klein dorp in die hart van Mpumalanga. Hierdie hotel is die ideale basis om die Krugerwildtuin en ander besienswaardighede in die area te verken.
Verblyf word in 16 individueel versierde kamers gebied. Elke kamer het ryk kleure en het ’n en suite-badkamer. Daar is ook lugversorging, ’n platskerm-TV, ’n yskassie en tee- en kofffiemaakgeriewe in elke kamer. Ontbyt en ander etes kan bestel en geniet word by die Pattudo Restaurant op die perseel.
Die hotel bied gratis WiFi, ’n swembad, ’n yskassie met voorraad, ’n skoonheidsalon en konferensiegeriewe. Daar is 6 wegbreekkamers vir konvensies, sentimentele geleenthede en berade wat gehuur kan word.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 894, langs die R40, Arthur's Seat, Acornhoek, 1360, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Kruger tot Canyons Hoedspruit Mpumalanga
- Kapasiteit: 22 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 894, langs die R40, Arthur's Seat, Acornhoek, 1360, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang