Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seven Oaks Vineyard Cottages

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Umia K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Pragtige huisie. Soveel kreatiwiteit met versiering. Turkse bad wa. Die perfekte plek om liggaam en siel weer te konnekteer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacqui
Seven Oaks Vineyard Cottages
Baie dankie dat u die tyd geneem het om jou wonderlike resensie van ons akkommodasie te deel! Ons is passievol daaroor om 'n rustige en verkwikkende omgewing vir ons gaste te bied, en dit is wonderlik om te weet dat ons jou kon help om dit te bereik. Ons hoop om jou binnekort weer by ons verblyf te verwelkom.

Pieter J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Rustig, skoon en netjies. Die huisie het alles wat jy nodig het. Was baie skoon, netjies en alles het gewerk en was in goeie toestand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ashraf C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Rustigheid. Netheid. Vreedsaam. Die verblyf by Seven Oaks Vineyard Cottages was baie rustig en romanties vir ons as 'n paartjie. Ons het baie lekker gebly en dit was presies wat ons gesoek het. Ek sal dit met graagte aanbeveel vir huweliksmaats wat alleen wil wees of enige paartjie wat nie gepla wil wees nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Craig O
Kort verblyf
4.8
Apr 2024

A slice of serenity in the noise of these troubled times. A peaceful place in a great location. Great service and attention to detail in the accommodation. Very happy to have been.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacqui
Seven Oaks Vineyard Cottages
Thank you, Craig, for taking the time to leave us a review of your stay in Pinotage Cottage. We are delighted to hear that you found our accommodation to be peaceful and in a great location. It is always our goal to provide great service and pay attention to every detail to ensure our guests have a comfortable and enjoyable stay. We are thrilled to hear that you were very happy with your visit and we hope to have the opportunity to welcome you back in the future.

Frederik S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Perfekte wegbreek! Heerlike naweek in 'n perfekte kothuis. Dit was baie lekker ruim, skoon en het alles gehad wat mens mag nodig hê vir 'n naweek. Die swembadjie was baie lekker in die warm weer. Sal maklik aanbeveel en teruggaan in die winter.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jacqui
Seven Oaks Vineyard Cottages
Thank you for the review Frederik, we are pleased you enjoyed your stay on our farm.

Andre D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Fantastic, the place is beautiful and the views of the surrounding mountains are spectacular! Also enjoyed Bosje, Botha Cellars and Du Toits Kloof Cellars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Lovely location and beautiful cottages. We had a lovely stay at Seven Oaks Vineyard Cottages and the accommodation was even better than the pictures. Lovely hosts and enjoyed the complimentary wine tasting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacqui
Seven Oaks Vineyard Cottages
Thank you so much for the positive review, Liezel. We look forward to delighting you again on your return.

Petrus S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Baie aangenaam gewees! Patrick en Jacqui is 'n baie goeie gasheer en -vrou. Ons voortdurend van alles van belange op hoogte gehou! Selfs laat weet dat ons die Sondag eers nodig gehad het om later uit te boek. Was ongelukkig te koud vir Turkse baddens, maar lyk heel aangenaam. Wyntoer op die plaas ishoogs aanbeveelbaar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacqui
Seven Oaks Vineyard Cottages
Baie dankie Petrus, ons is so bly dat julle die plaas so baie geniet het, soos ons dit geniet. Julle is altyd welkom.

Charl V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Exceeded our expectations. The pinotage cottage gave us a very good first impression, which made our stay even better. It was lovely, and quiet and was perfect to just unwind for the few days we were there. The cottages are very well equipped. All braai utensils, basic kitchen utensils, and such are all there. Shampoo and even separate towels are provided for the hot tub and shower. Totally recommend spending at least 2 days here. No TV equipped here, though the Wi-Fi makes up for it, which has a decent speed of 5mb, we could stream Netflix easily. And the best for last, no load-shedding at these cottages.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacqui
Seven Oaks Vineyard Cottages
Thank you for the excellent review, Charl, we are so pleased that you chose to stay with us. I am very pleased that you commented on the wifi, we have just had it upgraded. We look forward to your return.

Jahna E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

Heerlik gekuier daar. Jacqui en Patrick het ons so bederf met 'n wyn-safari. Regtig 'n lekker blyplek. Enigste klagte is die enorme baie vlieë. Daar is vangers op, maar dis 'n magdom vlieë. Verder het ons heerlik gebly, baie netjiese verblyf en gesellige mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jacqui
Seven Oaks Vineyard Cottages
Dankie vir die resensie Jahna. Ons is bly dat jy jou verblyf en die Sjampanje Safari op Oujaarsaand geniet het. Die vlieë was regtig erg daardie tyd, ongelukkig was dit 'n probleem in die omgewing. Hulle het nou weer aanbeweeg. Ons hoop dat jy weer sal terugkeer om op ons plaas te bly.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jacqui Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R1 725
R 1 725 R 1 467
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 725
R 1 725 R 1 467
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R43, Seven Oaks Farm, Breederivier, 6858, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRiOGZlMDM1LTQzNTAtNDY1MS1iOTA2LTVjMWQxYzQ0YzgzNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 725 nouVanaf R1 466 per nag (plek vir 2) 39 5 1 5 R43 Seven Oaks Farm 6858 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.527563992095 19.228321224537

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang