Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sewende Hemel

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Versfeldstraat 17, Wilgenhof, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Vanaf R1 060 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sewende Hemel Gastehuis is in die pragtige en rustige woonbuurt Wilgenhof in Kroonstad geleë. Die gastehuis se ligging is uiters gerieflik ? dis net 2 km van die Panorama Plaza Winkelsentrum en naby die N1-hoofweg geleë.

Hierdie wonderlike gastehuis bied verblyf in 5 luukse en suite-kamers aan. Elke slaapkamer het lugversorging, DStv en gratis onbeperkte WiFi-toegang. Tee- en koffiemaakgeriewe is in die kamers beskikbaar en 'n Engelse ontbyt word daagliks teen ekstra koste bedien.

Daar is 'n swembad en 'n privaat braaiplek beskikbaar vir gaste se genot. Die buurt is baie veilig en gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Cecil O
Saam met vriende
5.0
Ons het oorgeslaap om die Ignite and Revive Familie Fees by te woon. Ons het baie lekker gebly en Adri was baie gasvry. Die kamers is besonders netjie...
Sien meer
Aug 2024
Charich Grain Commodities C
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Baie lekker plekkie, goed geleë, baie goed ontvang, gasvrye mense.
Jul 2024
Eduard L
5.0
Net oornag. Baie lekker en vriendelike plek.
Jun 2024
Zelda E
5.0
In die 7de hemel by Sewende Hemel! Ek was vriendelik ontvang en die kamer (wittebrood suite) was uitsonderlik. Pragtige dekor. Heerlike groot bad, lie...
Sien meer
May 2024
Justin M
Besigheidsreis
5.0
Baie lekker gewees. Kos was heerlik gewees.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Adri Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 170

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Versfeldstraat 17, Wilgenhof, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Gaste dink Sewende Hemel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 060
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 060
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Versfeldstraat 17, Wilgenhof, Kroonstad, 9499, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd4e1b709d16e21be7099adf0ff7d914f3ae39e34bfa9e395e12d436edfad3d12c5851cbde2f10bd1ad6ae05960a749d733d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 060 per nag, vir 2 mense 59 5 1 5 17 Versfeld Street Wilgenhof 9499 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.680060306045 27.245039647155

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang