Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shalom Self-Catering

Selfsorg
Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 8 Okt 2024 tot 31 Okt 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 729, Burenkamp, Luderitz, 0000, Karas
  • Vanaf R900 R810 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Shalom Self-Catering is in Lüderitz, 'n kusdorpie in die suidweste van Namibië, geleë. Dit is ideaal vir 'n klein gesin, paartjie, sakereisiger of 'n enkelreisiger.

Shalom beskik oor 2 eenhede en bied slaapplek aan 5 gaste. Elke eenheid het 'n privaat badkamer en is vir selfsorg toegerus.

Elke eenheid het 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV en die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskas-vrieskas en 'n mikrogolf toegerus.

Veilige parkeerplek en gratis WiFi is ook beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Erf 729, Burenkamp, Luderitz, 0000, Karas
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Lüderitz Karas Namibië
Vanaf R900
R900 R810
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
R900 R810
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 729, Burenkamp, Luderitz, 0000, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3984381371e703c3215fa5aa6f0d3440cf22246b115e6eff35ce12421e3993b9c40840df3f8850cbb4ebafd6ba9ad07d618?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R810 per nag (plek vir 2) Erf 729, Burenkamp Luderitz 0000 Karas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.655161036146 15.157460045703

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang