Shandon Lodge
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Von Braun-straat 58, Steiltes X11, Nelspruit, 1213, Mpumalanga
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Shandon Lodge is 'n lieflike gastehuis in die Laeveldstreek, 7,6 km vanaf die dorpie Mbombela (Nelspruit). Die gastehuis is in die rustige voorstede geleë met uitsigte oor die Krokodilriviervallei, en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.
Verblyf word gebied in 6 en suite-kamers, elk met sy eie privaat ingang. Elke kamer is toegerus met lugversorging, 'n plafonwaaier, 'n yskassie, 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n haardroër. Elke kamer het 'n stort en daar is 'n paar kamers met beide 'n stort en 'n bad. WiFi is beskikbaar, en wasgoed en stryk kan op weeksdae gereël word, of oor naweke volgens spesiale reëling.
Die gastehuis omring 'n swembad en 'n swembaddek, vanwaar gaste uitsigte oor die Krokodilvallei kan geniet. Dit is die ideale plek om te ontspan met skemerkelkies in die soel Laeveld-aande.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Antonette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Von Braun-straat 58, Steiltes X11, Nelspruit, 1213, Mpumalanga
- Gaste dink Shandon Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Sonheuwel Mbombela (Nelspruit) Mpumalanga
- Kapasiteit: 12 mense
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Von Braun-straat 58, Steiltes X11, Nelspruit, 1213, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang