Shangri-la 1501
-
Kapasiteit: 8 persone
6 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon-pad 7, Doonside, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 000 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Shangri-La 1501 is 'n bekoorlike woonstel in Doonside, Kingsburgh, en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf op die 15de verdieping met pragtige see-uitsigte. Hierdie woonstel is 'n ideale opsie vir 'n gesin of groep vriende wat vakansieverblyf soek.
Die woonstel bestaan uit 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n aparte toilet, wat gemaklik tot 6 volwassenes en 2 kinders kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamers is elk ingerig met 2 enkelbeddens, terwyl die vierde slaapkamer 'n onderdakstoep is en gemeubileer is met 'n stapelbed wat net vir kinders is. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is oopplan na die leefarea en is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n TV en gemaklike rusbanke. Die woonstel het 'n wasmasjien en tuimeldroër vir ekstra gerief.
Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike braai-area, 'n gemeenskaplike swembad en 'n speelarea vir kinders in die woonstelblok. Die woonstel bied direkte toegang tot die strand.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Jolanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Lagoon-pad 7, Doonside, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Shangri-la 1501 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Doon Heights Amanzimtoti Suidkus KwaZulu-Natal
-
Kapasiteit: 8 persone
6 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon-pad 7, Doonside, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang