Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shangrila

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gary D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Heaven. Quiet - bliss - tranquility.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Grethe R
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Net absoluut fantasties. Dit was een van die lekkerste vakansies wat ek al gehad het. Die huisie is naby die see, die strand is so skoon en veilig, almal is vriendelik en die gasvrou het niks ontsien om die eenheid so gemaklik en stylvol as moontlik te maak nie. Ek het my hondjies saamgevat en dis beslis my volgende keuse vir 'n wegbreek oor 'n naweek. Ek kan net nie met enige iets fout vind nie, dis 'n lieflike plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Heerlik! Hemel op aarde, pragtige uitsig, walvisse, dolfyne. Baie spesiaal!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmain H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jun 2024

Baie onaangenaam. Sal nooit weer na Shangrila toe gaan nie. Daar aangekom is ons vir 'n nag in 'n ander huis gesit. Kon nie uitpak en rustig raak nie. Voel ons moes voor die tyd in kennis gestel geword het. Skoonmakers het vir ons getrek nadat ek gesê het ek sal self oortrek na die ander huis. Was nie by die huis toe dit gedoen is nie. Ons moes elke keer bel sodat die water oopgedraai kan word in die aand of oggend anders kon ons nie bad en skottelgoed was nie (water tenks). Die beddegoed voel soos hospitaalkomberse, geen ordentlike kombers in sig gewees. Van die intrapslag het alles net nie uitgewerk nie. Mense moet voor die tyd laat weet word dat hulle huis wat geboek is nie beskikbaar is nie.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Madelaine S
Lang verblyf
5.0
Feb 2023

Amazing I booked the cottage and was a little disappointed to see that there are so many trees in the way of such a great view of the ocean. When I got to the beach with my two "furry boys" and I saw the freedom they had off-leash to run, play, swim in the rock pools and enjoy the waves, I knew I will be back. The cottage has everything you need! The host (Liz) was really great. The staff is so friendly, kind and helpful and the dogs on the premises did come and say "hi" a few times but they are really friendly. Thanks so much - 2024 will see me again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Doré V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Peaceful, relaxing and quiet. We stayed at the cottage on the hill. It has such a beautiful view over the ocean, we sat most days on the patio with our binoculars and watched the whales play in front of us. The house was very neat and clean and the cleaning ladies were super friendly. If you want to switch off your phone and just relax, this is definitely the place to go. We had an amazing time and will definitely go back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Gerieflik, super netjies, privaat en stil. Fantasties. Gerieflike huis as met meer as een gesin saam kuier. Lekker ruim met heerlike groot stoep en die mooiste uitsig. Baie goed toegerus. Skoonmaakdien is 'n bonus! Sal weer daar gaan kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salome S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2022

Pragtige plekkie by die see. Ons het in die kothuis tuisgegaan; daar was ander gaste in die groot huis wat ondertoe en meer vorentoe in die tuin geleë is en ongelooflike mooi uitsig oor die see het. Die kothuis kyk uit oor die tuin en see alhoewel die uitsig ietwat kleiner is. Pragtige tuin. Die huise is baie privaat van mekaar. Ons het verby die groot huis deur die tuin afgestap see toe. Mooiste paadjie wat kort entjie deur die bome gaan en oor treinspoor, oor 'n bruggie en jy is op die strand. Maklike, vinnige en pragtige paadjie. Jy kom uit op die strand met rotse en poele oorkant jou. Kinders (en ouers) het die poele geniet - heerlike warm water en pragtige vissies - hele verskeidenheid! As mens links of reg 'n ent stap sal jy groter strande kry maar dit het diep afwaarts gelyk en onveilig vir swem. Ons het 'n kort entjie na regs in die branders gespeel waar dit breek op strand voor kleiner rotse. Was heerlik! Orals hardloop krappe rond. Die kothuis het alles wat jy benodig. Outydse styl dekor. TV met DStv. Dametjie het kom beddens opmaak en skottlegoed was die oggend tussen ons twee aande daar. Hondjie het die tuin geniet. Ek het die mooiste loeries gesien! Eienaar se honde het een of twee maal ook kom hallo sê - vriendelike honde. Ons het meestal gaan eet by eetplekke in Pennington. Die Sondagoggend het ek die myrun by uMdoni Golf Estate gedoen - oulike roete. Ons sal graag weer by Shangrila tuisgaan en 'n ontspannende tydjie naby see geniet!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irene D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2021

Buitegewoon Die huis, tuin en uitsig is onverbeterlik. Het verblyf verleng en is besig om die volgende vakansie te reel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize B
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2021

Ongelooflik! Ek was so bietjie skepties oor die mooi foto's. Maar, ons was verras. Shangrila is nóg mooier as die foto's. Ons het vir 10 dae net daar gebly. Die strand is skoon en baie privaat en letterlik 'n klipgooi van die voorstoep af. Die staf is wonderlik. Elke oggend maak hulle so draai deur die huis en as jy weer sien, is als weer skoon en op sy plek. Die beste van als is Liz se 9 mees goedgemanierde honde. Dit was 'n fees en ons kon tot met Tulip op die strand gespeel het! Selfs die swak selfoonsein was vir ons absoluut geen probleem. Dit was heerlik so sonder konstante selfoonopvangs! Ons sal definitief weer en weer gaan. Dankie Liz vir jou ongelooflike gasvryheid en dat jy jou stukkie hemel met ons deel. Sien jou weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoonrylaan 56, Bazley Beach, 4182, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYxNjgyZGM1LWMzNTktNDgyMS04YTJlLWEzZmE0NWRjNWZlYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 22 5 1 5 56 Lagoon Drive Bazley Beach 4182 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.446675841924 30.658482536674

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang