Shanzeley Guest House
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die Ganzekraal-pad, Bo-Langkloof, 65 km vanaf George, 6529, Wes-Kaap
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Shanzeley Guest House is op 'n prentjiemooi, werkende plaas tussen die Outeniekwa- en Kammanassieberge en bied selfsorgverblyf met 'n egte plaas-ervaring. Dié plaas is net langs die R62 en is ideaal vir diegene wat uit die stad wil ontsnap.
Verblyf is beskikbaar in 'n drieslaapkamer-plaashuis, 'n eenslaapkamerkothuis en die Old Post Office-eenheid.
Elke eenheid is geskik vir 2 tot 6 gaste en het 1 tot 3 slaapkamers met gemaklike beddens, 'n privaat badkamer met 'n bad en stort en 'n kombuis wat goed toegerus is vir selfsorg. Van die eenhede het 'n kaggel in die sitarea.
Die eenhede lei elk na 'n stoep met braaigeriewe en 'n uitsig oor die plaas en op die berg of oor die dam.
aktiwiteite in die area sluit wynproe op verskeie plase, 4x4-roetes, fietsryroetes, natuurreservate en Roete 62 in.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Jolette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Langs die Ganzekraal-pad, Bo-Langkloof, 65 km vanaf George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Shanzeley Guest House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die Ganzekraal-pad, Bo-Langkloof, 65 km vanaf George, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang