Sharkbay Boutique Hotel & Spa
Kry 50% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Grysbok-keeromstraat 6, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
-
Vanaf
R4 540R2 270 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sharkbay Boutique Hotel & Spa grens aan die Weskus Nasionale Park en bied ’n uitsig oor die pragtige Langebaan-strandmeer. Hierdie boetiek-hotel is net ’n kort entjie se stap vanaf die sanderige strand. Die area is oortrek met fynbos en daar is wildekatte, bokke, skilpaaie en sebras in die omgewing.
Gerieflike verblyf word in 15 kamers en 6 villas gebied. Die hotelkamers bied ’n keuse van deluxe-kamers, superior-kamers, luukse kamers, executive-kamers en gesinsuites. Elke kamer het ’n en suite-badkamer en het ’n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en ’n TV met sekere DStv-kanale.
Elke villa beskik oor ’n ten volle toegeruste kombuis, ’n oopplan-eetarea, ’n sitarea met ’n kaggel en TV, en ’n stoep buite met ingeboude braaigeriewe en ’n dubbelmotorhuis.
Hierdie hotel bied ’n gourmet-restaurant, eksklusiewe kroeg, ontspannende spa, wynkelder, swembad, konferensiegeriewe en WiFi.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.9/5
Touch Down
Africa
Eiendomme 10
Resensies 241
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Grysbok-keeromstraat 6, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Sharkbay Boutique Hotel & Spa het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Grysbok-keeromstraat 6, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang