Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shasha Lodge

Selfsorg

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.2
Diens
3.6
Veiligheid
4.6
Retha G
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Rustig en ontspanning. Ons het baie lekker gebly. Lynette was baie behulpsaam en het vinnig gereageer op enige navrae. Die huis is pragtig en baie rustig. Ons het op dag 1 renosters by ons huis gesien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Shasha Lodge
Dit was 'n plesier om julle hier te kon hê. Hoop julle kuier weer vir ons.

Berne S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2024

Puik wegbreek naweek in die Bos. Ons het heerlik gebly in Shasha Lodge, soveel so dat ons 'n ekstra aand gebly het! Ons was 'n groep van 11 met 9 jong kinders. Daar was meer as genoeg slaapplek vir ons almal. Die kamers is ruim met goeie kwaliteit bedlinne en beddens. Badkamers ook ruim en skoon. Die ekstra bonus is die jacuzzi en die pooltafel. Ons het elke dag diere besoekers gehad, impala's, poue, selfs 'n trop apies. Die uitsig is baie mooi en die posisie puik. Die kinders het gaan visvang by Rocky's Fishing hole wat ek hoogs kan aanbeveel. Ons het ook deur Lynette 'n game drive bespreek en het impala's, koedoes, kameelperde, buffels, en selfs 'n renoster met kalf gesien. Ons sal vir seker weer kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Shasha Lodge
Dit was 'n plesier om jou hier te kon hê. Kom kuier gerus enige tyd weer, Berne Salmon.

Coreen W
Kort verblyf
4.6
Apr 2024

Lovely area, beautiful home with enough space for a big family/group. Lovely and relaxing. Lovely area, a beautiful home with enough space for a big family/group.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Shasha Lodge
Thank you, Coreen. We hope you visit again!

Emmereen S
Kort verblyf
4.2
Feb 2024

Recommended for a large group and family get together. Spacious and comfortable especially that we were a large group of people. Everything was nice and clean, and hiring the game drive vehicle for the day was an absolute must.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Shasha Lodge
Thank you Emmereen. Hope you visit us again.

Jacqueline L
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Okt 2024

Pleasant stay. Beautiful lodge but overpriced. The jacuzzi and pool with its views are nice. Unable to utilise boma area due to fire restrictions. Pool table and accessories need replacement. Game drive vehicle is an additional R1300 per day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Lynette
Shasha Lodge
Hi Jacqueline. We appreciate your valued feedback. Unfortunately, we have not had much rain, and a regional open fire ban is in place. Sensitivity around fires is extreme as a result of huge veld fires that have destroyed numerous lodges in recent years. Therefore, until it rains, we cannot permit open fires as it's against the law, and we have to comply until the temporary open fire ban is removed. You did have access to a built-in braai and gas braai. The rental of a game drive vehicle or guided game drives is not included in the accommodation fee and is also advertised correctly. I am sorry that you felt disappointed.

Michelle J
Kort verblyf
4.6
Des 2023

Ons het heerlik gebly. Lodge was baie gerieflik en alles was netjies en skoon. Heerlike naweek met pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lynette
Shasha Lodge
Dankie Michelle. Ons hoop julle kom kuier weer.

Chante N
Kort verblyf
4.4
Aug 2023

Baie mooi en 'n lekker familie-kuierhuis. Oor die algemeen het ons baie lekker daar gekuier, die uitsigte is mooi, die kinders het heerlik gespeel en was veilig waar ons hulle kon dophou. Daar is meer as genoeg eetgerei, glase ensovoorts vir die 20 gaste plus mense van buite. Die geriewe in die huis is fantasties en daar is baie meer as wat 'n mens verwag van so 'n plek. Lynette het gehelp met die navrae. Die plek is baie mooi en ons kan sien daar is onlangs opgraderings gedoen. Die vloere was nie skoon met aankoms nie. En die addisionele beddegoed vir die bankbeddens is maar skaars. Ek sal die voorstel maak dat die plek daarin kan verbeter. En dalk skoonmaakdienste en die voertuie insluit by die prys nie as addisionele kostes aanheg nie (aangesien 'n mens nie in die gedeelte met eie vervoer kan ry nie). Die plek was ook net verder weg van Mabalingwe self as wat ek verwag het. Maar regtig 'n stunning plek, ons sien uit na ons volgende familienaweek daar!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Shasha Lodge
Baie dankie Chante. Ons waardeer jou terugvoer opreg.

Ian K
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Okt 2023

Awesome. The view is so beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Shasha Lodge
Thank you Ian. We hope you visit again

Koena P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
1.8
Des 2023

The place looks nice and looks exactly like on the pictures. The overall stay was pleasant, and the place looked nice, but the customer service is poor.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Lynette
Shasha Lodge
Hi Koena Thank you for your feedback, however, it's too little information to work with. We would like to understand what difficulties you experienced during your stay with regards to customer service.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 22

Resensies 250

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 5 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 5 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D908 Cyferontein, Mabalingwe, Bela-Bela, 4080, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb2160af153ade8779594624415a288420f289f4c74ae212dc4c53f475f7e7e0551afe899fc083466bebe46093979590e972e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag (plek vir 10) 9 5 1 5 D908 Cyferontein Mabalingwe 4080 Limpopo 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -24.769443597928 28.02040435888

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang