Shell Shores
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Drommedarisstraat 30, Eenheid 22 Casa Blanca, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R680 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Shell Shores is 'n rustige woonstel in 'n veilige kompleks in Jeffreysbaai. Die woonstel is ideaal vir gaste wat op soek is na vakansieverblyf.
Die selfsorgwoonstel is op die derde verdieping en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, genoeg stoorspasie en 'n kluis. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis, 'n gemaklike rusbank, 'n TV met Netflix en 'n stoep. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe asook basiese skoonmaakmiddels toegerus. Die leefarea het 'n dubbelslaapbank vir kinders en 'n TV met Netflix, en gaste kan hul eie DStv dekodeerder saambring. Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en 'n uitsig oor die see.
Gaste het toegang tot 'n veilige parkeerplek en 'n hysbak wat na die derde verdieping lei. Die woonstel is naby verskeie geriewe en aktiwiteite insluitend winkels, plaaslike restaurante, Jeffreysbaai se hoofstrand en die Shell Museum.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Andrew Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Drommedarisstraat 30, Eenheid 22 Casa Blanca, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Shell Shores het ’n baie goeie ligging
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Drommedarisstraat 30, Eenheid 22 Casa Blanca, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap