Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Two Wild Olives

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Tranquility Kamer
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer grens aan die hoofhuis en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is met 'n elektriese en gasketel, yskassie, mikrogolfoond, broodrooster en eenplaatgasstoof toegerus. Daar is 'n TV met Netflix. Die gasbraaier het 'n ketel en daar is lampies in die geval van beurtkrag. Die geiser se warm water maak gebruik van sonkrag. Gaste het toegang tot 'n klein, draagbare braai wat met houtskool werk. Daar is ook 'n tafel en stoele. Verder is daar 'n gemeenskaplike boma braai en plonspoel. Komplimentêre tee, koffie, suiker en melk word eenmalig voorsien.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet hulself van die beurtkragskedule en watertekorte vergewis. Daar is beperkte rugsteun om hierdie probleme te voorkom.

Neem asb. kennis dat daar honde en katte op die perseel is.

Die eenhede is met kolligte en herlaaibare gloeilampe toegerus. Beperkte rugsteunkrag is egter gedurende beurtkrag in die aande beskikbaar. Let dat daar 'n beperkte rugsteunwatertoevoer (JoJo-tenk) is en gaste word gevra om water spaarsamig te gebruik.

Onthou om die lugversorging af te skakel wanneer jy die eenheid verlaat om boetes te vermy. Maak seker dat die lugversorging afgeskakel is tydens beurtkrag om te voorkom dat die battery-rugsteunkrag uitgeput raak.

Rook is verbode in die eenhede en indien die reël oortree word, sal 'n boete gehef word. Rook word op die stoep en in die bomabraai- en swembadarea toegelaat, met die voorwaarde dat 'n asbak gebruik word.

Geen partytjies word toegelaat nie.

Beperk geraasvlakke en let dat slegs bespreekte gaste op die perseel toegelaat word. Indien hierdie reëls nie nagekom word nie, kan dit daartoe lei dat gaste gevra word om uit te klok.

Indien gaste 'n wasgoed- of skoonmaakdiens teen 'n ekstra koste benodig, moet die eienaar ten minste 24 uur voor die tyd in kennis gestel word. Let daarop dat die dienste nie op Sondae of openbare vakansiedae beskikbaar is nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Mbizi Eenheid
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Mbizi beteken sebra in Shona en hierdie kothuis het 'n sebra-tema. Dit is geskik vir 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n slaapbank. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n vierplaatgasstoof en -oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n toonbank in die kombuis waar gaste kan sit en eet. Verder is daar gemaklike enkelslaapbanke, 'n TV met Netflix sowel as Openview. Daar is 'n gemeenskaplike boma in die tuin wat gaste kan gebruik of daar is ook 'n klein, draagbare braai langs die eenheid. Gaste kan die plonspoel tydens hul verblyf benut. Komplimentêre tee, koffie, suiker en melk word eenmalig voorsien.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

1

1 x Kinderbank vir 1

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet hulself van die beurtkragskedule en watertekorte vergewis. Daar is beperkte rugsteun om hierdie probleme te voorkom.

Neem asb. kennis dat daar honde en katte op die perseel is.

Die eenhede is met kolligte en herlaaibare gloeilampe toegerus. Beperkte rugsteunkrag is egter gedurende beurtkrag in die aande beskikbaar. Let dat daar 'n beperkte rugsteunwatertoevoer (JoJo-tenk) is en gaste word gevra om water spaarsamig te gebruik.

Onthou om die lugversorging af te skakel wanneer jy die eenheid verlaat om boetes te vermy. Maak seker dat die lugversorging afgeskakel is tydens beurtkrag om te voorkom dat die battery-rugsteunkrag uitgeput raak.

Rook is verbode in die eenhede en indien die reël oortree word, sal 'n boete gehef word. Rook word op die stoep en in die bomabraai- en swembadarea toegelaat, met die voorwaarde dat 'n asbak gebruik word.

Geen partytjies word toegelaat nie.

Beperk geraasvlakke en let dat slegs bespreekte gaste op die perseel toegelaat word. Indien hierdie reëls nie nagekom word nie, kan dit daartoe lei dat gaste gevra word om uit te klok.

Indien gaste 'n wasgoed- of skoonmaakdiens teen 'n ekstra koste benodig, moet die eienaar ten minste 24 uur voor die tyd in kennis gestel word. Let daarop dat die dienste nie op Sondae of openbare vakansiedae beskikbaar is nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Aloe Eenheid
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié privaat eenslaapkamer-oopplan-eenheid is in die tuin en het slaapplek vir 2 gaste. Dit het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, daar is 'n enkelslaapbank, werkspasie en 'n TV met Netflix. Die kombuis is met 'n gasstoof en -oond, yskas-vrieskas, breekware, eetgerei en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Komplimentêre tee, koffie, suiker en melk word eenmalig voorsien. 'n Draagbare houtskoolbraai is langs die eenheid beskikbaar. Gaste kan die boma braai-area en plonspoel tydens hul verblyf benut.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet hulself van die beurtkragskedule en watertekorte vergewis. Daar is beperkte rugsteun om hierdie probleme te voorkom.

Neem asb. kennis dat daar honde en katte op die perseel is.

Die eenhede is met kolligte en herlaaibare gloeilampe toegerus. Beperkte rugsteunkrag is egter gedurende beurtkrag in die aande beskikbaar. Let dat daar 'n beperkte rugsteunwatertoevoer (JoJo-tenk) is en gaste word gevra om water spaarsamig te gebruik.

Onthou om die lugversorging af te skakel wanneer jy die eenheid verlaat om boetes te vermy. Maak seker dat die lugversorging afgeskakel is tydens beurtkrag om te voorkom dat die battery-rugsteunkrag uitgeput raak.

Rook is verbode in die eenhede en indien die reël oortree word, sal 'n boete gehef word. Rook word op die stoep en in die bomabraai- en swembadarea toegelaat, met die voorwaarde dat 'n asbak gebruik word.

Geen partytjies word toegelaat nie.

Beperk geraasvlakke en let dat slegs bespreekte gaste op die perseel toegelaat word. Indien hierdie reëls nie nagekom word nie, kan dit daartoe lei dat gaste gevra word om uit te klok.

Indien gaste 'n wasgoed- of skoonmaakdiens teen 'n ekstra koste benodig, moet die eienaar ten minste 24 uur voor die tyd in kennis gestel word. Let daarop dat die dienste nie op Sondae of openbare vakansiedae beskikbaar is nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Shumba Eenheid
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kothuis beskik oor 2 slaapkamers wat elk 'n en suite-badkamer het. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die tweede kamer het elk 2 enkelbeddens en kan in 'n koninggrootte-bed omskep word. Daar is 2 enkelslaapbanke in die sitarea. Die sitarea en kombuis is oopplan en enigiemand wat in die sitarea slaap, sal een van die en suite-badkamers moet deel. Die badkamers het elk 'n stort, of 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n vierplaatgasstoof, gasoond, mikrogolf, yskas-vrieskas, breekware, eetgerei en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die eenheid het gemaklike rusbanke met 'n TV met Netflix en Openview. Gaste het toegang tot 'n privaat draagbare braai en 'n sitarea langs die Shumba Selfsorgeenheid. Gaste kan die Boma Braai-area en plonspoel tydens hul verblyf benut. Gratis tee, koffie, suiker en melk word eenmalige voorsien.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort-oor-bad, Toilet

Leefarea

2

1 x Kinderbedjie

1 x Kinderbank vir 1

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet hulself van die beurtkragskedule en watertekorte vergewis. Daar is beperkte rugsteun om hierdie probleme te voorkom.

Neem asb. kennis dat daar honde en katte op die perseel is.

Die eenhede is met kolligte en herlaaibare gloeilampe toegerus. Beperkte rugsteunkrag is egter gedurende beurtkrag in die aande beskikbaar. Let dat daar 'n beperkte rugsteunwatertoevoer (JoJo-tenk) is en gaste word gevra om water spaarsamig te gebruik.

Onthou om die lugversorging af te skakel wanneer jy die eenheid verlaat om boetes te vermy. Maak seker dat die lugversorging afgeskakel is tydens beurtkrag om te voorkom dat die battery-rugsteunkrag uitgeput raak.

Rook is verbode in die eenhede en indien die reël oortree word, sal 'n boete gehef word. Rook word op die stoep en in die bomabraai- en swembadarea toegelaat, met die voorwaarde dat 'n asbak gebruik word.

Geen partytjies word toegelaat nie.

Beperk geraasvlakke en let dat slegs bespreekte gaste op die perseel toegelaat word. Indien hierdie reëls nie nagekom word nie, kan dit daartoe lei dat gaste gevra word om uit te klok.

Indien gaste 'n wasgoed- of skoonmaakdiens teen 'n ekstra koste benodig, moet die eienaar ten minste 24 uur voor die tyd in kennis gestel word. Let daarop dat die dienste nie op Sondae of openbare vakansiedae beskikbaar is nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kwena-rylaan, Mogwase, Noordwes, 0314, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8fffde4c4b042f356c1058e5e3bc13a5d0a3c5cc6cbb41e7ca5d80d8def4f41dd90216592265922f5e7005a7093ab80cb6c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 72 5 1 5 Kwena Drive Mogwase 0314 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.271308648497 27.211550558726

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang