Shepherd Farm
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bergvlei-plaas Plot 7, Cathkin Park, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Shepherd Farm bied 'n selfsorgkothuis op 'n bergrif met 'n uitsig op die majestueuse Cathkin-piek van die Suidelike Drakensberge en die oor die Bell Park-dam onder. Die plaas is 26 km buite Winterton en bied maklike toegang tot baie van die aktiwiteite in die Drakensberge, insluitend voetslaanroetes in die berge, bergfietsroetes, vierwielmotorfietsritte, boomtoptoere en 'n roofvoëlsentrum. Daar is ook koffiewinkels en Scrumpy Jacks wat bekend is vir hulle heuningkaaskoek. Die Valley Bakery is ook 'n gunsteling in die vallei en dis by die beginpunt van die Cathkin-bergfietsroete.
Die Shepherd Farm-kothuis is 'n knus houtkothuis wat vanaf die motorafdak via 'n houtpaadjie bereik word. Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Beide slaapkamers het skuifdeure wat op die houtdek oopmaak.
Shepherd Farm is van die hoofkragnetwerk af en maak slegs gebruik van sonkrag, has en 'n kragopwekker. Die krag word 11:30 afgeskakel en weer 19:00 aangeskakel. Noodlampies word voorsien.
Die moderne kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, ketel en standaardkombuisgeriewe toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste en die sitkamer het rusbanke, 'n gasverwarmer en 'n platskerm-TV. Die kothuis lei na 'n groot dek met stoepmeubels en 'n uitsig oor die dam en op die berge.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Internet koppeling
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Victoria Anne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Bergvlei-plaas Plot 7, Cathkin Park, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Shepherd Farm het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Champagne Vallei Drakensberge KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bergvlei-plaas Plot 7, Cathkin Park, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang