Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shipwreck Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 40 resensies vir Shipwreck Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Pieter P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter P

Jou probleme lei skipbreuk by Shipwreck Cottage.

Shipwreck Cottage laat al jou probleme skipbreuk lei. Kobus is 'n uitstekende gasheer en het ons so tuis laat voel. Die cottage het voldoen aan al ons behoeftes en die uitsig, klank van brekende branders en rustigheid was kos vir die siel. Ons 2 honde het dit ook vreeslik geniet.

Theo L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo L

N ontspanne kuier langs die see met die gedruis van branders in die agtergrond.

Ons was hartlik ontvang deur Kobus wat alles mooi verduidelik het. Shipwreck Cottage is baie goed geleë met n fantastiese uitsig oor die see. Die cottage is goed toegerus met alles wat nodig is vir n aangename wegbreek. Kobus, nogmaals dankie vir jou vriendelike diens en geselsies, dit word opreg waardeer.

Morne N - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne N

Fantasties. Ontspannend.

Het dit verskriklik baie geniet.

Madeline M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Madeline M

Rustig in die natuurskoon, uitstekende ligging!

Ek het sommer baie lekker gebly!

Kyra H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kyra H

A glorious cottage, right on the beach.

We had a wonderful stay at Shipwreck Cottage. It's equipped with everything that one could need and filled with beautiful touches everywhere you look: lovely pictures, beautiful glassware and pieces picked up from the beaches. The loudest sound is that of the waves crashing onto the beach. Also, it's pet friendly and right on the beach - what more can one ask for? The host is very friendly and very helpful. Shipwreck Cottage is definitely on our "must return" list.

Tanya O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya O

We had a wonderful week at Shipwreck Cottage with our 2 dogs.

Kobus, the host, was amazing. The cottage is perfect and has everything one needs. It has the most beautiful view and garden and is on the beach, yet totally secured and fenced off. We loved our stay at Shipwreck Cottage, and our dogs loved it too! Kobus is a great host, very friendly and accommodating, and everything was perfect. It's a gem of a place! We are definitely going back for another holiday.

Paul A - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul A

Absoluut fantasties!

Was baie hartlik ontvang deur Kobus. Beslis 'n bestemming as jy net rustigheid soek.

Lorna B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorna B

Exceeded all expectations - location, location, location.

Lovely cottage with all amenities right on the beach. It could not be more perfect. The cottage is so full of character without being cluttered. Very safe, Kobus informed us of loadshedding times which didn't affect us at all and being able to walk everywhere was incredible.

Annette R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette R

Super nice.

Very nice host, great location, felt very safe.

Judy C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy C

'n Heerlike en rustige blyplek met 'n pragtige uitsig.

Ons is vriendelik deur Kobus, die eienaar, ontvang. Hy het selfs met die aflaai van ons begasie gehelp. Die akkommodasie is gerieflik en alles wat ons benodig het, was beskikbaar. Ons kon selfs ons wasgoed was. Daar is geen winkels in die nabyheid nie, en dus moet besoekers sorg dat hulle alle benodighede saamneem.

Cheryl K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cheryl K

Idyllic and peaceful.

Had a wonderful 6 night stay over. Kobus is a wonderful and most helpful host. The views are gorgeous. Waking up in the morning and enjoying your first cuppa just watching the waves roll in is pure bliss. If you looking for luxury this is not for you, but this little cottage has everything you need. The best part was loadshedding did not affect us much. Cottage has a generator. And cottage has good wifi. Will definitely be back!

Johan W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan W

What an absolute gem of a stay!

Not only was the cottage stocked with everything one needed for a long stay, down to a baking pan and puzzles, we were able to travel with our fur babies, walk on the unspoilt beach and read in the tranquil garden. Kobus puts so much love and attention into one's stay. Thank you Kobus for sharing your piece of paradise with us.

Madeleine D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine D

The perfect place to unwind and forget reality.

We stayed at Shipwreck Cottage for almost 3 weeks and, if we had all our other fur kids with us, and if Kobus didn't already have other bookings, we would've easily stayed much longer! It felt like home away from home from the first day we walked through the door. It was everything we love - private, peaceful and we didn't have to worry that they dogs would get out. It is virtually impossible to find any other pet-friendly, self-catering cottage that is so comfortable, well-equipped and with such a stunning view, right on the beach. Kobus is an amazing host. He is one of the kindest people we've met in a very long time, great to talk to and never intrusive. There aren't enough words to describe how much we enjoyed our stay at Shipwreck Cottage. But it says everything about a place when people want to return to it again and again - and we have already booked again - this time for a month.

Chris S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S

Ons het dit 'n heerlike huisie met baie karakter gevind. Dit is baie mooi geleë en is baie goed toegerus. Mens kan selfs gaan bak as jy wil - alles is daar. Neem net meel en eiers saam.

Kobus se vriendelikheid was ons eerste gewaarwording en dan natuurlik die pragtige uitsig op die see met die heerlike sissende geluid van die see. Die huis is reeds deurwinter en die meubels ingeleef, mens kan sien daar is baie stories wat dit kan vertel. Die naasliggende dorpe is maklik bereikbaar as mens die area wil verken, maar mens kan regtig die hele tyd net daar bly, rondloop, boeke lees, braai en rus. Ek wil dit nie te veel aanbeveel sodat dit so gewild raak dat ons nie weer plek sal kry as ons teruggaan nie!

Erica S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica S

Views, privacy - 200%

The perfect place to unwind, relax, enjoy the peace and beauty of the ocean.

Lisa C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa C

Kobus is 'n bobaas gasheer en die huisie is onverbeterlik.

Kobus huisie is so mooi versorg, vol outentieke meubels. Daar is absoluut niks waaraan hy nie gedink het nie. Die hele huis is silwerskoon en netjies uitgelê, braaiplek, tuintjie, stoep, kombuis so pragtig versorg, daar is niks wat kortkom nie. Kunstig en vol interessante goedjies. Die huisie koester jou en lawe jou siel. Baie stil en veilig.

Sheree T - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheree T

It was a wonderful weekend getaway.

Shipwreck Cottage was spottless clean with everything you need in the kitchen. We spent most of our time on the stoep with a magnificent view and watched whales and quite a few birds in the garden. We also had lovely long walks on the beach. There is a TV, but we did not even switch it on. We will definitely be back. Highly recommended.

Michael G - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael G

Het stil wegbreek plek gesoek naby die see.

Shipwreck Cottage het perfek aan ons vereistes voldoen! Stil, reg teen die see, met alles in die huis wat jy benodig. Wind het by tye sterk gewaai, maar kon nog steeds op die beskutte stoep sit en die natuur geniet. Kos vir die siel.

Sune M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune M

'n Stukkie paradys.

Wat 'n wonderlike naweek in 'n besondere plek! Ons het tuis gevoel van die oomblik wat ons daar aangekom het. Ons sal beslis binnekort weer gaan. Duisende dankies!

Anton V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton V

Pragtige en rustige area vir verblyf, enige paartjie se droom om te rus met uitstekende diens.

Ek kan met eerlikheid se dat ek absoluut geensins iets kon verkeerd vind met die verblyf nie, ek en my vrou het dit vreeslik geniet. Ek gaan definitief weer daar gaan bly vir 'n wegbreek.

Marietjie N - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie N

Fantastiese ligging, vreedsaam, sielerus.

Wanneer mens met aankoms met die tuinpaadjie oploop en dan skielik die see, feetjietuin met suikerbekkies en groot stoep met lekker ingeleefde rusbank sien, kom die gedagte, hier gaan ek lekker bly. En dit was lekker. Lekker rustig en stil, eenkant en privaat, die huisie klein en gemaklik, skoon en netjies. Alles het gewerk, die water was warm, die handdoeke spierwit, die WiFi goed, die uitsig onbelemmerd perfek. Kobus die eienaar was besorgd, behulpsaam, 'attentive' en baie vriendelik - sonder om opdringerig te wees. 'n Kort stappie deur die tuin bring mens tot op die massiewe ongerepte strand.

Sanet C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sanet C

Was fantasties.

Baie goeie waarde vir geld en 'n mooi uitsig. Die gasheer is baie vriendelik en behulpsaam.

Anesta D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anesta D

Kos vir die siel, asemrowend mooi.

Die huisie is pragtig. Daar is alles wat jy nodig het. Ek en my man het gegaan om net te ontspan en bietjie kalmte en vrede te kry. Ons het dit hier gekry. Die uitsig oor die see en sonsopkoms is pragtig. Die stilte bring vrede in gemoed. Ek sal vir seker weer gaan.

Philip G - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Philip G

Het ons verwagtinge oortref.

Ons sou maklik 'n week daar kon bly. Dit het gevoel ons is alleen op daardie deel van die kus. Die huisie is perfek ingerig en voel soos ons eie huis. Het regtig lekker gebly.

Harry S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Harry S

Meer as wat jy nodig het in die kothuis en pragtige see-uitsig. Hoogs aanbeveel.

Eienaar was baie behulpsaam en die kothuis is baie netjies met die mooiste uitsig. Sal beslis weer daar gaan bly.

Zelka S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelka S

Beste familietyd!

Kobus is regtig 'n great gasheer! Ons het dit baie geniet by sy Cottage! Kobus sal ons beslis weer volgende jaar sien!

Azille K - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Azille K

Die perfekte plek om bietjie rus vir die siel te kry!

Privaat, snoesig en op die strand. Mens kan nie vir meer vra nie!

Leon D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon D

Fantasmagories!

Ongerep, pragtig. Beslis 'n moet vir 'n moeë siel.

Estelle F - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle F

Die beste wegbreekplekkie nog.

Uitsig op die see, sonsopkomste sonder vergelyke. Rustig en goed vir die siel. Lang stappe teen die see. Heerlik.

Janice M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janice M

Absoluut fantasties.

Dit is my 2de besoek aan Shipwreck cottage en ek gaan definitief weer terug. Kobus is so vriendelik en help tot afpak. Na aankoms laat hy jou in vrede om sy huisie te geniet. Die uitsig en seegedruis is 'n lafenis vir die siel. Mens voel tuis en alles is daar om jou verblyf stressvry te maak. Die bed slaap lekker en die kombuis is ten volle toegerus. Vir 'n lekker wegbreek en privaatheid is Shipwreck Cottage my keuse.

Lorraine S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine S

'n Stukkie paradys.

Perfekte wegbreek plek vir 2 mense. Huis het alles in wat nodig is, netjies en Kobus is perfekte gasheer. Die mooiste view en huis en strand is baie veilig.

Ilana S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilana S

Best breakaway spot! Best sunrise views. Friendliest service!

This place crawled into my heart. It felt like it was my home where I belong. The host makes you feel comfortable and for traveling alone - it really is a safe space. He was really accommodating to my stay there. The house is equipped with everything you can possibly need - clever layout. The view draws you in. The perfect spot for writing and nerding life out. I would recommend Shipwreck Cottage 10 000 times over again.

Diahann D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diahann D

Clean, comfortable and value for money.

Lovely cottage with everything you'll need. Easy walking access to the beach and the Roes restaurant. Kobus is very friendly and accommodating. Beautiful view of the sunrise while enjoying a cup of coffee and rucks on the veranda. We'll definitely stay there again when we visit Cannon Rocks.

Bryan H - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bryan H

The perfect place to chill.

We would return to Shipwreck Cottage in a heartbeat. It's practically on the beach and within a stone's throw of a cute little restaurant. Quiet, cosy, and charming. What more could any visitor want?

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die perfekte plek om te ontspan.

Ons sal definitief terugkeer na Shipwreck Cottage. Dis basies op die strand en 'n klipgooi vanaf 'n oulike restaurant. Stil, knus en bekoorlik. Waarvoor kan 'n besoeker nog vra?

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Jaco L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco L

Excellent value for money and best location!

What a jewel. Kobus is a very friendly host. The cottage is perfectly located on the beach front and away from the main village, so you really get the feeling that you have the whole beach front to yourself. Out of 10 or so locations we stayed during our trip, this one definitely is on top of the list.

Tarmi P - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tarmi P

Stukkie hemel op aarde.

Shipwreck Cottage is 'n juweel in die ongerepte natuur. Die ligging is onverbeterlik en mens kan regtig daar rus en batterye herlaai vir die besige lewe in die stad. Dankie Kobus vir jou gasvryheid en moeite met bedjies vir die kids. Jy sien ons vir seker weer!

Leon S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon S

Goed ingerig en goeie ligging op die strand.

Ons het lekker gebly vir ses aande. Stil en rustige plek. Cobus baie behulpsaam. Benodig net bietjie meer plek om persoonlike besttings neer te sit. Dankie.

Linda H - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda H

A little piece of paradise.

If you are looking for a quiet, peaceful and relaxing getaway then this is the place to go.

Calum S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Calum S

A very special, quiet, beautiful spot on the beach.

Kobus was a fantastic host and we feel privileged to have spent nearly two weeks in this small unspoiled paradise. Highly recommended for a quiet getaway. Will miss breakfasts watching the sea, long walks with hardly another person for kilometers, drives around the beautiful countryside ...

Annelie S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Annelie S

Dit was 2 wonderlike dae met asemrowende uitsig oor die see.

Die tyd was baie besonders en ons het dit baie geniet. Mooi uitgelê en baie pragtige natuur. Die ontvangs was goed en verblyf was rustig en lekker. Dankie vir 'n wonderlike 2 dae.

Vanaf
Vanaf R1 075
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 075
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dawn-straat 11, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg3OWM3YTJiLWU4YTMtNGQ3OS1hMjdkLTNlMDFmYWI2MTFjNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 075 per nag (plek vir 2) 40 5 1 5 11 Dawn Street Cannon Rocks 6186 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.744193502697 26.559839716248
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang