Shipwreck Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dawn-straat 11, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap
- Vanaf R1 075 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Shipwreck Cottage is 'n strandfronthuis in die kusdorpie Cannon Rocks aan die Sonskynkus met direkte toegang tot die strand.
Die verblyf bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n groot stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas/vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster en kooktoebehore.
Die leefarea is ingerig met 'n etenstafel en die sitkamer het 'n rusbank en stoele. Die sitkamer maak oop op 'n ruim stoep wat gemeubileer is met 'n sitarea en etenstafel. Bykomende geriewe sluit 'n braai-area, Weber, 'n TV met DStv en veilige parkeerplek in.
Die tuin het 'n grasperk en ligstoele en bied privaat toegang tot die strand.
Doendinge in die omgewing sluit swem, branderplankry, diepseehengel, sandplankry, perdry en voetslaan in.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Kobus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 41
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Dawn-straat 11, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap
- Gaste dink Shipwreck Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Cannon Rocks Boknesstrand Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dawn-straat 11, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang