Shipwreck Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dawn-straat 11, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap
- Vanaf R1 075 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Shipwreck Cottage is 'n strandhuis met direkte toegang tot die strand in Cannon Rocks aan die Sonskynkus.
Die verblyf bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n ruim stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en kookgerei toegerus.
Die leefarea het 'n etenstafel en 'n sitarea met 'n rusbank en stoele. Die leefarea lei na 'n groot stoep met sitplek en 'n etenstafel. Daar is ook 'n braai-area, 'n Weber-braai, 'n TV met DStv, en veilige parkeerplek.
Die tuin het 'n lekker grasperk en sonstoele, en bied privaat toegang tot die strand.
Daar is baie aktiwiteite soos swem, branderplankry, diepseevisvang, sandplankry, perdry en voetslaanroetes naby.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Kobus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 41
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Dawn-straat 11, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap
- Gaste dink Shipwreck Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Cannon Rocks Boknesstrand Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dawn-straat 11, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang