Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Shonalanga Lodge

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.6
Diens
4.1
Veiligheid
4.1
Kursheeda S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Relaxation at its best. An incredibly amazing stay. So relaxing and affordable too. My family absolutely loved it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sybrandt G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Mooi plek met baie bome en voëls en apies. Baie lekker gebly daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewald K
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2025

Warm, maar dankie tog vir die aircon. Was net een nag, maar baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Mariska D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2025

Desember-wegbreek woonstel. Die lodge is in die hoofstraat geleë by restaurante. Die eenheid beskik oor 'n yskas, mikrogolf, broodrooster, ketel en 'n paar basiese breekware. Dit is nie heeltemal geskik vir selfsorg nie. Daar is wel 'n gemeenskaplike braaigeriewe wat baie netjies en skoon gehou word. Ons het die vars handdoeke elke dag waardeer en die eenheid is ingerig met 'n goeie lugverkoeling. Die beddens moet dringend vervang word.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Cecile-mari M
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Des 2024

Professioneel en vriendelik. Lekker gebly. Die seephouer in die stort was vol seep van die vorige gaste.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Marni V
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Jan 2025

Would not recommend if you want a good night's rest. Very neat room with great air conditioning. We were very disappointed in the beds though. Two single beds, one sloped completely to one side and the other one was worn out and lumpy. My back hurt so much, I ended up sleeping on the floor instead.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Gerrit S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Des 2024

Goed geleë. Goed geleë. Dankie, dit was lekker.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Renette B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Des 2024

Lekker gebly, net klein. Plekkie is baie klein, braai area is te ver weg van woonstel. Mooi en netjies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Nicky V
Kort verblyf Gesin met tieners
3.2
Des 2024

Gemaklik vir so 2 tot 3 aande. Hulle kan gerus bietjie na paar veranderinge kyk. Oor die algemeen het ons gerieflik gekuier. Kamer 12 se hoofslaapkamer matras is gedaan en die lugversorging in die ander slaapkamer het glad nie gewerk nie.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Juliet
Shonalanga Lodge
Dankie vir jou terugvoer, Nicky. Dit lug vir ons belangrike punte waaraan ons kan aandig gee om ons diens te verbeter. Groete, Michelle

Leonie C
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Des 2024

Nie weer nie, dis nie die geld werd nie. Ons was by die braai area ingeboek en daar was mense wat gebraai het en baie lawaai gemaak het. Ek het gebel en hulle het die mense gevra om stil te bly, sonder sukses. Het weer gebel en sekuriteit was gestuur, sonder sukses. Weer gebel toe kom die opsigter se man en toe is dit stil nadat hulle kamer toe is. Die bed waarop my man geslaap het, is ingeduik en ongemaklik. Die shower se gordyn is vuil, ek was bang dit raak aan my, dis so suf. Die TV het nie gewerk nie. Geen koffie, melk, water of enigiets in die kamer nie.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0
Juliet
Shonalanga Lodge
Dankie vir jou terugvoer, Leonie. Ons neem kennis van die probleme soos genoem. Groete, Shonalanga

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Juliet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 59 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: McKenziestraat 35, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb556fb59e07df4fd9b6b8602b9b104eeaac3a7e3cb762c7af5c3616c73d246cc71ce68bb5348738d5a06699ea5bc6d8b12e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 50 5 1 4 35 McKenzie Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -28.373904911602 32.412339448929

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
303112345678910111213141516171819202122232425262728293031123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
303112345678910111213141516171819202122232425262728293031123456789