Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sie-Esta no 5

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Duke-weg en Aloe-laan, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Sie-Esta no 5 is in Margate, 50 m vanaf die strand, geleë en bied gehalte-vakansieverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, gewilde swemstrande, doendinge en besienswaardighede. Die kompleks is tussen Manaba en Margate se hoofswemstrande geleë.

Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 volwassenes. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, en suite-badkamer en 'n balkon. Die hoofslaapkamer beskik ook oor 'n kluis. Die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond en 2 aparte yskas/vrieskas-kombinasies. mikrogolf, lugbraaier, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke asook 'n TV met DStv Explora met toegang tot alle kanale, en 'n eetarea met sitplek vir 6 waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Tuinmeubels en 'n Weber-braai is ook beskikbaar.

Daar is lieflike braaigeriewe beskikbaar vir gaste se gebruik tydens hul verblyf en die eenheid het sy eie privaat tuinarea. Gaste word veilige, onderdakparkeerplek vir 2 voertuie op die perseel aangebied. Die kompleks het 5 eenhede en 'n groot swembad. Braaigeriewe area beskikbaar vir al die eenhede.

Die kompleks het elektriese heining.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.8
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Heinrich Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Hoek van Duke-weg en Aloe-laan, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sie-Esta no 5 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Duke-weg en Aloe-laan, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA88de8d4dbb4f602709cfd7813da40f9e68b4d765a031e8a2c5ae9c210c00018d9388ea53e1a75fe39be80b0bde649e97bcc6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 Corner of Duke Road and Aloe Avenue Margate 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.857684007811 30.374535494812

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang