Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Siesta Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

1/5

Sampie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

1 uit 5van 1 resensie vir Siesta Guest House
Netheid
1.0/5
Diens
1.0/5
Ligging
1.0/5
Veiligheid
1.0/5
Waarde vir geld
1.0/5
Gerda K - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Gerda K

Slegte instandhouding.

Badkamer is swak. Stortkop is feitlik heeltemal verstop. Sodra jy koue water oopmaak, spuit die water aan die bokant uit. Stortdeur seel nie, vloer is sopnat. Wasbak het net warm water. Tandeglasie nog vuil soos vorige persoon dit gebruik het. Een teesakkie, een suiker en een melksakkie vir 2 mense. Ons bestel witbrood vir ontbyt, daar is net bruin. Vra dat hul filterkoffie maak, maar dit is nie moontlik nie. Pad raas heel nag. Sal dit nie aanbeveel nie.

Vanaf
Vanaf R2 420
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 420
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Harold Grenfell-straat, Musina, 0900, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk1NDMyMzY5LWM3Y2MtNGM4Yy1hMTMxLTM3ZDBlNDI3MDcwYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 420 per nag, vir 2 mense 1 5 1 1 28 Harold Grenfell Street Musina 0900 Limpopo 021 201 8901 13:00-23:00 10:00 -22.352695401708 30.03470932527
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang