Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sifrandi

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Franette Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 90

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 23 resensies vir Sifrandi
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Jacky D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacky D

Accommodation amazing.

Unfortunate about the weather, but then it was an experience for the memory banks!

Johandre R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johandre R

Asemrowend.

Sifrandi is die perfekte bestemming na 'n lang reis. Kan besils met eerlikheid sê dit was nie wat ek verwag het nie, maar dit was beslis baie meer.

Juli-ann V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juli-ann V

Absolutely fabulous.

We had the most amazing stay. Definitely going to visit again.

Diederik F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Diederik F

Uitstekend.

Pragtige uitsig. Privaat en eksklusief.

Grace B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grace B

A therapy worth paying for.

God's wonder, we loved our stay. Thank you Frannet! You're a star!

Andy D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andy D

Beautiful house, very friendly owner, fantastic view.

We spent 2 nights at Sifrandi house, one of the most perfect spots during our 3 weeks holiday. The house and its surroundings gave us a 'wow' feeling. And the owners were such nice people. We recommend it and love to come back sometime.

Deon V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V

Ontspanne.

Besonderse huis en ligging is perfek.

Michael W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael W

Beautiful place, well equipped, right on the beach.

This was best equipped stay at any accommodation we have stayed at. It's more than you expect. We highly recommend this venue.

Petro J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro J

Asemrowend.

Asemrowende uitsig en eenheid is ten volle toegerus. Handdoeke is voorsien, sowel as ekstra komberse.

Sarita S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarita S

Wonderful stay close to the ocean.

We loved our stay close to the ocean, enjoyed the spectacular view, beautiful interiors of the house, very nice hosts, fishing opportunities, beach walks and so many nice places to visit in the area. Strongly recommended.

Liesel D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel D

Delightful location on the water's edge with great kitchen tools and comfy beds.

Franette was very helpful and friendly. We had a wonderful break.

Briers V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Briers V

Uitstekend en besonders.

Baie spiesiaal en pragtig.

Gillian H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gillian H

Ligging ligging ligging.

Gasvry, netjies en op die see. Wonderlike wegbreek.

Allan B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allan B

Perfect getaway, stunning location and host was fantastic.

Perfect luxury location.

Asya N - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Asya N

Great stay and great host.

We enjoyed our stay at Sifrandi. House was so beautiful, area so quite and host was stellar. Franette was there whenever we wanted to ask anything and responded so speedily to everything.

Lindi D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi D

Wat 'n aangename ondervinding.

Dit was so lekker, ek sal enige tyd teruggaan, die uitsig is fantasties verby! Die huis is baie goed ingerig, jy hoef nie tussen kamers te kies nie, al die kamers is goed. Al moeilike ding is dat my standaarde nou gelig is! Franette is so hulpvaardig en vriendelik, die diens was puik.

Sifrandi se terugvoer

Dankie vir jou positiewe resensie Lindi. Ek is bly julle het lekker gekuier. Kom gerus weer.

Sifrandi
Helen R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helen R

Kan nie 'n mooier setting kry nie.

Groot vuur, branders wat breek en als wat jy nodig het. Jy kan vir niks meer as dít vra nie.

Helena C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helena C

Uitsonderlik!

Sifrandi was perfek in alle opsigte, om vir 'n week net 'n slag vanuit 'n ander "kantoor" te werk, vir vars lug, vir stap, swem! Die huis se ligging is werklik asemrowend en die omgewing is pragtig. Franette was 'n wonderlike gasvrou, baie dankie! Ons kom vir seker weer.

Sifrandi se terugvoer

Dankie vir 'n mooi resensie Helena! Julle het dit voorwaar reg gekry om hierdie omgewing ten volle te geniet.Ons sien uit na julle volgende kuier.
Groete
Franette

Sifrandi
Marleze E - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marleze E

Puik ligging. Pragtige see uitsigte.

Dit was 'n heerlike ervaring met genoeg spasie vir almal. Baie veilig.

Ruaan B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ruaan B

Puik ligging met asemrowende sonsondergange en branders wat teen die voet van die huis breek. Goeie plek om te ontspan, maar kan beter doen in terme van waarde vir geld.

Safrandi het alles gebied wat ons nodig gehad het, maar skiet bietjie tekort in vergelyking met ander akkommodasie in dieselfde prysklas. Klein goedjies soos bv. ekstra toiletpapier, groot badhanddoeke, sepies en sjampoe ens. maak 'n verskil aan 'n vakansieganger se ervaring (ook die gebrek daaraan). Indien ons vooraf geweet het dat die eienaars vir die tyd wat ons daar oorgebly het, uit hulle huis moes trek, sou ons dalk ook meer voorbereid gewees het op wat om te verwag. Ek vermoed dat daar geen opsie was op 'n laat uitkloktyd op 'n Sondag nie, omdat die eienaars wou terugtrek na hulle huis toe.

Sifrandi se terugvoer

Beste Ruaan. Baie dankie vir die terugvoering asook voorstelle om dit vir gaste meer aangenaam te maak. Daar is egter altyd 'n laat uitkloktyd van toepassing behalwe as Sifrandi gaste op dieselfde dag verwag. Dit was wel die geval met die dag van julle vertrek. Jammer dat dit so vir julle moes uitwerk.
Vriendelike groete
Franette

Sifrandi
Carol D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol D

Stunning accommodation that rejuvenated our souls.

Sifrandi was absolutely stunning! A extraordinary wooden home situated right on the beach, a home away from home. Peaceful, relaxed and away from it all. We loved every minute.

Charl V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charl V

Fantastiese ligging.

Ons het dit baie geniet. Die huis is baie wonderlik geleë met die mooiste sonsondergang. Franette is 'n baie goeie gasvrou.

Maritza G - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maritza G

Wonderlik om so op die see te wees!

Kinders kon kom en gaan met see so op jou voorstoep.

Sifrandi se terugvoer

Dear Martiza,

Many thanks for the wonderful review. We are thrilled that you enjoyed your stay with us at Sifrandi, and we look forward to having you again in the future.

Warm regards,
Simone
Sifrandi
Absolute Getaways

Sifrandi
Vanaf
Vanaf R3 700
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R3 700
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eersterivier-weg, Konkiebaai No. 2, Tsitsikamma, 6303, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ce94f5f65a726b67b5aa8c1ac226748841fcbdc02e4e84554027e22d295b4548302247cf9bfcf2a08e1215981f9a0d540ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 700 per nag (plek vir 9) 23 5 1 5 Eersterivier Road Konkiebaai No. 2 6303 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.071899016384 24.222253504299
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang