Silentview Guesthouse
Beskrywing
Dié kamer het 'n gemaklike koningingrootte-bed en 'n tee- en koffieskinkbord, asook 'n yskassie. Daar is genoeg spasie om klere uit te pak. Die en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort. Verder is daar 'n koffiestasie en 'n TV met Openview-kanale beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malanstraat 8, Riviera, Pretoria, 0084, Gauteng