Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Silver Mist Resort

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 85 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.2
Veiligheid
4.8
Madeleine N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Ons het heerlik gebly, mooiste omgewing met alles wat ons nodig gehad het. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit D K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Ons kom beslis weer! Verblyf was uitstaande in alle opsigte. Ligging is 'n baie groot voordeel, slegs 5-7 minute se ry na Haenertsburg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Die rustigheid en die plaasatmosfeer was heerlik. Ons het baie lekker gerus in die rustigheid van die natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adel D
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Perfekte naweek weg. Fantastiese plekkie, mooi natuur en alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizeth V
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Rustige natuurskoon. Vriendelik ontvang met baie hulpvaardige personeel. Volledig toegeruste kombuis vir kampeerders se gebruik, sluit in ketel, ys/vrieskas, broodrooster en stoof (4 plaat met oond) asook wasgeriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudolph O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Amazing break away! Location takes your breath away and it's perfect to disconnect and recharge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Baie mooi dam en oulike huisie. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tharien V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Sak pas; netjies en baie mooi omgewing. Ons het heerlik gebly! Rustig en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizanne O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Prentjie mooi uitsig. Beslis lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizma E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Ruim netjiese skoon spasie. Baie vriendelike diens en netjiese en skoon plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Mathew James Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 85

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 63 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palmietfontein-plaas, Langs die R71, Haenertsburg, 0730, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJS1p7Kft8ytTtonD989HIyVERMHBAHSyFwOh5CBL8s8c1pNt3J?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 85 5 1 5 Farm Palmietfontein Off the R71 0730 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.927362 29.929021

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang