Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Silver Stream Studio

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 58 resensies vir Silver Stream Studio
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Adriaan C - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan C

Awesome.

Ongelooflik skoon en netjiese verblyf. Baie veilig en amazing.

Lindie V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie V

Baie lekker.

Baie vriendelik en behulpsaam.

Esmari A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmari A

Was heerlik, privaat en veilig!

Ons het baie lekker gebly. Dis in 'n veilige area, dis netjies en privaat en skoon. Alles wat mens nodig het. Naby die sentrum en kuierplekke, so dit is ook maklik om van daar af te Uber.

Jeanette D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette D

Gasvryheid was tops!

Ja, ons het heerlik gebly.

Ilse G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilse G

Enjoyed.

Loved this quite tranquil cosy studio.

Erik L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erik L

Great location and value for money.

The stay was great, the location was great and the security was perfect, giving peace of mind. The place was clean and very private, making for a comfortable stay close to all the necessary places that I needed to visit during my stay.

Marlie N - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlie N

Rustige omgewing.

Dit is my tweede keer wat ek hier oorslaap en geniet dit elke keer.

Nicole D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole D

Friendly, safe, clean, welcoming.

From the second we arrived and the owner was friendly and very welcoming, this is the perfect area to be close to everything but still feel like you are on holiday! Everything was truly exceptional!

Alta M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta M

Perfect space with all the facilities you need, close to my client in a safe area close to shops and the highway.

Great space and amazing host.

Denise B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise B

Place was clean, neat and inside a safe and beautiful complex. Elma the owner was so accommodating.

Beautiful place set in a beautiful safe and secure complex close to all amenities.

Louis D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis D

Uitstekend.

Vriendelik, altyd daar om te help.

Hermie V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermie V

Absoluut puik, sal verseker weer daar oorbly.

Gasvrou was baie vriendelik. Plek was netjies, skoon en pragtig.

Philip O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip O

Baie aangenaam.

Gasvry en behulpsaam.

Mbali N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mbali N

What a lekker slaap! Had an amazing time here, exquisite place indeed.

The place is so close to many wedding venues in Pretoria. Also, the security is top-notch. Oh wow, our host Elma was absolutely amazing.

Madelyn G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelyn G

Baie mooi plek en goeie waarde vir geld.

Ek het baie veilig en welkom gevoel. Baie mooi kamer en ook gerieflik. Sal weer daar slaap in die toekoms.

Hennie C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie C

Veilig, gerieflik en waarde vir geld!

Die loft is goed ingerig. Puik diens gekry. Baie veilig. Die elektriese kombers was 'n groot bederf.

Jordan C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jordan C

Flawless.

Elma is a very good host. Everything about the studio was perfect, a great place to stay.

Munyadziwa N - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Munyadziwa N

Wow, home away from home.

This is the best place to be away from home.

Sinead B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sinead B

Pleasant and quiet.

Great stay and Elma was very welcoming, stay was organised and pleasant. Will definitely be staying with Silver Stream Studio again.

Mahlatse S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mahlatse S

Great location, safe and a place to consider when in Pretoria east.

The studio is a perfect getaway especially when you want a change of scenery.

Fernando J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fernando J

Hidden gem.

Spent the night here after returning from a work trip. Close to everything, yet as private as you need it to be. Elma went out of her way to make the evening extra special. See you again soon.

Luyanda N - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Luyanda N

Excellent.

My stay was very nice and relaxed. I really enjoyed it.

John H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John H

Vir oornag is dit 'n lekker plek, stil en naby alles.

Die ligging is perfek. Genoeg eetplekke en naby 'n paar gholfbane.

Johan D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Baie lekker, netjiese plek en rustige atmosfeer.

Perfekte ligging. Lekker gebly.

Salomie D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salomie D

Skoon en ruim plekkie.

Ons het 'n vriendelike ontvangs gehad. Maklik om te vind vanaf die sekuriteitshek in die kompleks. Pragtige plekkie ruim en skoon en netjies en veilig.

Adéle V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adéle V

Baie gerieflik.

Ons het al 'n paar keer by Elma se pragtige ateljee tuis gegaan, en ons het reeds nog 'n komende bespreking daar. Dit is 'n ruim oopplanvertrek met 'n aparte toilet. Die groot stort se waterdruk is fantasties, en die lugverkoeler, Netflix en basiese breekware in die kombuisie maak dit selfs meer gerieflik. Wat dit selfs nóg geriefliker sou maak, is 'n stywer matras. Die matras is ongelukkig al 'n bietjie uitgelê en die bed se kopstuk is los. Die veiligheid in die estate is baie goed en ons is nooit onrustig oor ons voertuig wat op die grasperk staan nie.

Johanna S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna S

Pragtige plek, sal beslis weer daar gaan oorslaap.

Die plek is netjies en skoon en baie goeie sekuriteit.

Mientjie F - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mientjie F

Besigheid in Johannesburg.

Ek het in Johannesburg gaan werk en op die plekkie af gekom. Wow, dit is baie ruim en in 'n estate en daar is so baie om om die plekkie om te doen. Elma het my verwelkom en alles wat jy nodig het is daar. Ek is mal oor die plekkie en hoop ek kan 'n gereelde gas word daar.

Juandre D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juandre D

Baie lekker verblyf en netjies. Baie goeie kliëntediens.

Sal beslis weer terugkom. Baie lekker gebly en almal was baie vriendelik.

Elizabeth M D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth M D

A feel at home stay-over.

I am a regular traveler and would rate this guesthouse as a very nice, well located, and good value for money accommodation. The place was very clean, modern, and had everything one needs to feel at home. Also close to supermarkets, shopping malls and a variety of restaurants. Overall a safe and tranquil stay. I can recommend this wonderful guesthouse.

Marlie N - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlie N

Rustig.

Was net oorslaap maar het perfek gewerk en dit is perfek geleë.

Adéle V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adéle V

Veilig en gerieflik.

Elma is voorwaar 'n uitstekende gasvrou. Sy het my buite verwelkom en my selfs gehelp om my bagasie met die trappe op te dra. Die ateljee is ruim, gerieflik en modern. Dit is toegerus met onder meer 'n yskassie, mikrogolf, koffiestasie, lugverkoeler en 'n elektriese kombers op die bed. Ek het so gemaklik hier gebly, dat ek sommer reeds 'n bespreking vir nog 'n nag by Silver Stream Studio gemaak het.

Elmarie L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie L

Goeie, vinnige diens.

Elma is 'n puik gasvrou. Het vriendelike diens ontvang.

Reza V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reza V

Verblyf baie sentraal en vriendelik verwelkom.

Motor was buite perseel parkeer nie onderdak nie, maar veilig in kompleks.

Attie D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Attie D

Gerieflik en skoon. Gasvrou het ons vriendelik ontvang.

Veilige en stil omgewing. A.g.v. onvoorsiene omstandighede was die internet nie beskikbaar nie, maar die gasvrou het aangebied om ons daarvoor te kompenseer wat ons van die hand gewys het omdat dit buite haar beheer was. Sal beslis weer daar gaan oorbly.

Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Lucille H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucille H

Fantasties

Dit was amazing. Skoon, netjies en veilig.

Andre B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B

Heerlik en rustig!

Beveel dit vir enigiemand aan.

Ilandi M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilandi M

Simplistic, beatiful and cosy.

Practical unit with modern vibes. Cosy and perfect for a one night or weekend stay. Warm and friendly host. Sweet little balcony/stoep - perfect for a night cap. Enjoyed our stay. Would recommend.

Stephen P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen P

Dit was baie lekker gewees en veilig en mooi.

Ek was baie gelukkig met die diens en die mense is baie vriendelik, well done.

Christiaan V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan V

Romanties

Ek en my verloofde het baie lekker gebly en geslaap, die kamer is baie romanties en die personeel is behulpsaam en gaaf.

Natasha D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha D

Rustigheid.

Ons kan net vertel hoe lekker ons ontvang is en hoe gou ons tuis in die eenheid gevoel het. Ons was mal oor die lekker groot stort en sal beslis weer by Silver Stream Studio gaan kuier. Die lys van eetplekke beskikbaar in die omgewing het ook gehelp met ons keuses vir aandetes.

Rachel H - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel H

Rustig.

Skoon, netjies, vriendelik en veilig.

Natasha B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha B

Voel soos huis.

Plekkie is baie netjies en goed geleë. Dit was die ideale plekkie vir een nag. Elma was baie behulpsaam en het moeite gedoen om te kom groet met aankoms. Baie dankie.

Annerie M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerie M

Great.

Baie skoon en netjies, alles wat mens nodig het.

Thinus D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus D

Gesellig en privaat. Perfek vir wat ons benodig het.

Ek sal verseker weer Silver Stream Studio gebruik in die toekoms.

Carel K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel K

Uitstekend.

Sien sterre. Sal enige tyd aanbeveel.

Martie N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martie N

Was heerlik, ons kon net nie die Netflix sover kry om vir ons 'n movie te play nie.

Netflix werk nie!

Chantelle C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chantelle C

Die plekkie was baie netjies, en Elma was regtig baie behulpsaam en gasvry.

Ek sal net voorstel om 'n nuwe matras te kry vir die bed. Alles verder was puik.

Heinrich C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich C

Baie skoon en netjies.

Sien sterre.

Geoffrey E - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geoffrey E

Vir ons was dit 'n baie aangename verblyf.

Puik diens, baie veilig met 5 ster sekuriteit. Mooi omgewing en rustige atmosfeer. Lekker omgewing om te stap en na die voëlgesang te luister. Sentraal geleë vir ons. Netjies en skoon. Dankie Elma.

Silver Stream Studio se terugvoer

Baie dankie. Ons hoop ons sien julle gou weer.

Silver Stream Studio
Marthinus A - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus A

Gasvryheid en hulle het aangepas sonder probleme.

Hulpvaardig, gasvryheid, vriendelik.

Carina B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina B

Ek het heerlik gebly.

Die woonstel is lieflik en die omgewing veilig en rustig. Dankie.

Ranelda A - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ranelda A

Ongelooflik mooi en netjies!

Fantastiese diens, netjiese plekkie en baie veilig!

Ronel D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel D

Beautiful little gem.

Beautiful, clean, well-situated little hidden gem. Will definitely want to return.

Amore C - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amore C

Uitstekend.

Pragtige plekkie, veilig en netjies. Sal definitief weer daar bly.

Karl M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karl M

Netjies, veilig en vriendelik.

Die Studio is geleë in 'n sekuriteits-kompleks, wat veiligheid beslis gerusstellend maak. Dit was netjies, skoon, en volkome toegerus met die nodige toestelle; sowel as die ekstras wat altyd 'n bonus is (bv. sjokoladetjies op die bed, beskuit in die kombuis, melk in die yskas). Elma was ontsettend vriendelik, akkommoderend en behulpsaam tydens ons verblyf en dit maak altyd 'n wesenlike verskil aan die ervaring wat mens kry gedurende sulke besprekings. Ons sal beslis weer hier inklok as ons in die omgewing is en ons sal vir seker ander aanbeveel om hier te bespreek.

Corlia D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia D

Gerieflike oornagverblyf.

Ons was in Pretoria vir 'n troue en het een aand oorgebly. Die ateljee is gerieflik, netjies, veilig en goed toegerus. Elma is 'n uitstekende gasvrou en het uit haar pad gegaan om ons tuis te laan voel.

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Jaguarsingel 135, Hazeldean, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADHuAUXvTQSHYrx3CFzpcf0P3ZWPNrBkr13VT4i3oQNr2Vop5Pz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 135 Jaguar Crescent Hazeldean 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -25.780121096154 28.368511425795
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang