Silverhill Lodge
- Kapasiteit: 33 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Highmore-weg, Kamberg, Mooirivier, 3300, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 690 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Silver Hill Lodge is 'n natuurreservaat in die pragtige Kambergvallei in Sentraal-Drakensberg. Dit is 'n 400-hektaar natuurliefhebbersparadys waar gaste gereeld die bedreigde baardaasvoël en ander skaars voëls kan sien.
Verblyf is beskikbaar in 5 Comfort-gesinsuites en 2 Kothuise vir paartjies. Die Comfort-gesinsuites bied slaapplek aan 5 gaste elk en het 'n koningingrootte-bed en 3 enkelbeddens. Die Kothuis het slaapplek vir 4 gaste en het 'n koningingrootte-bed. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.
Boonop het die kamers elkeen 'n knus sitarea met 'n TV wat toegang tot Netflix het, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n lieflike restaurant en 'n kroeg waar gaste kan ontspan. Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel en daar is ook 'n swembad vir gaste om in af te koel op warm somersdae. Daar is addisionele kampeerplekke op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Laurie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 7
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Highmore-weg, Kamberg, Mooirivier, 3300, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Silverhill Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Highmoor KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 33 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Highmore-weg, Kamberg, Mooirivier, 3300, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang