Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Silverstone Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Janel L
1 nag
5.0
Feb 2025

Baie lekker. Lekker gebly. Baie dankie. Ontbyt heerlik en mense gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pierre
Silverstone Guesthouse
Dagse Janel, Bly jy het lekker gebly. Hoop om jou gou weer te akkommodeer. Silverstone familie.

Gillian H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Comfortable, beautiful garden and very safe. Healthy breakfast served in good time and had use of the gym. The blind on 1 small window was inoperable, however, the host made a temporary solution. The bathroom had just been painted and could not be used for several hours.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pierre
Silverstone Guesthouse
Hi Gill, Sorry about the paint, but there was terrible mould in the bathroom, and it presented a safety hazard for guests. The blind has since been rectified, the previous guest locked the mechanism somehow. Kind regards, Pierre

Casper K
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2023

Skoon en gemaklik. Dankie vir die vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Uitstekende kliëntediens, rustige, veilige, skoon verblyf. Pierre by Silverstone Gastehuis het ons baie tuis laat voel en ons privaatheid respekteer, ons geakkommodeer met 'n ongewone situasie en bederf met 'n bobaas Engelse ontbyt (my oudste kind se eie woorde). Die erf is in 'n veilige area en die lowergroen erf met pragtige bome het ons die blaaskans gegee waarvoor gehoop het. Ek sal gerus Silverstone Gastehuis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pierre
Silverstone Guesthouse
Dit was n groot plesier om julle by ons te akkommodeer. Hoop om julle gou weer te sien. Pierre en die Silverstone Familie

Naomi Y
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Ons het vir een aand hier oornag. Die personeel is baie vriendelik. Dit is 'n baie mooi gastehuis. Skoon en netjies. Die ontbyt was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pierre
Silverstone Guesthouse
Dankie dat julle Silverstone gekies het vir julle verblyf. Ons hoop om julle gou weer in die toekoms by ons te sien. Pierre en die Silverstone Familie

Ernest A
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2023

Rustig en gasvry. Ons was vriendelik verwelkom. Die area is baie rustig en die gastehuis het 'n mooi tuin en swembad om af te koel. 'n Groot bonus is dat hulle sonkrag gebruik, so ons het geen krag onderbrekings ervaar nie. Ons het lekker gerus en die laaste oggend het ons afgesluit met 'n lekker plaasontbyt.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Pierre
Silverstone Guesthouse
Ons is bly julle het julle tydjie by Silverstone geniet. Hoop om julle gou weer te verwelkom. Vriendelike groete Pierre en die Silverstone span

Carien V
1 nag
3.4
Apr 2023

Heerlik oorgeslaap. Omgewing baie mooi en veilig. Silverstone is 'n baie mooi gastehuis met 'n pragtige erf. Voertuig was veilig. Kamer was luuks en snoesig. Heerlik gebly. Geen etes daar geëet nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Pierre
Silverstone Guesthouse
Hoop om jou gou weer te verwelkom by ons. Die Silverstone Familie

Gert N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Baie netjies, personeel vriendelik baie veilig en geriewe om te gebruik is puik. Dankie vir jul gasvreiheid, netjiese wooning met swembad gym ens puik diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pierre
Silverstone Guesthouse
Dit was n groot plesier om julle hier te ontvang en akkommodeer. Ons hoop om julle gou weer te sien hier by Siverstone. Groete Die Silverstone span.

Stephan S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Netjiese, bekostigbare akkommodasie! Die wooneenhede is netjies en goed toegerus. Ons gasheer was vriendelik en behulpsaam, ons is goed ontvang. Lekker geslaap. Baie dankie. Ek sal hulle aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pierre
Silverstone Guesthouse
Thank you, for the kind review Stephan. We hope to see you soon in the near future.

Karel V
1 nag Gesin met tieners
4.8
Nov 2022

Lekker veilig met vriendelike diens. Ek was baie vriendelik en gasvry ontvang deur Tannie Drienie, hulle het gebuig om by my behoeftes in te pas. Baie dankie, ons het lekker gerieflik gebly en die dienste was uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pierre
Silverstone Guesthouse
Dankie vir die mooi resensie Karel. Eks bly ons kon julle verblyf by ons gasterhuis n goeie een maak. Hoop ons sien julle gou weer. Groete Pierre.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Pierre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Surrey-laan, Randburg, 2194, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA983804b7b9ba5a7e680953d4f15de97fbf88d1522080daf2e99411d405943ed14b6c5044b0ccd50b41cae7f51484a628d465?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 199 Surrey Avenue Randburg 2194 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.105403834981 27.996522532471

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang