Simbavati Mvubu Cottage
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Mbali Farm, Timbavati Privaat Natuurreservaat, Hoedspruit, 1380, Mpumalanga
- Vanaf R50 300 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Simbavati Mvubu Cottage is in die wêreldbekende Timbavati Wildreservaat wat deel vorm van die Groter Krugerpark. Die bekoorlike kothuis bied asemrowende uitsigte en dit is ontwerp om 'n rustige atmosfeer en privaatheid te verseker.
Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers wat albei koninggrootte-beddens het, sowel as en suite-badkamers met 'n stort, toilet en wasbak. 'n Buitestort is ook beskikbaar.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n skottelgoedwasser toegerus. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel nuttig en in die knus sitarea ontspan. Die eerste verdieping lei na 'n balkon met 'n gemaklike dagbed en 'n uitsig oor die omliggende area.
Gaste het toegang tot Groot 5-wildritte in die Timbavati Wildreservaat en nagdiere kan gereeld hier gewaar word.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Badkamer
Stort
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Christen Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Mbali Farm, Timbavati Privaat Natuurreservaat, Hoedspruit, 1380, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Hoedspruit Kruger tot Canyons Mpumalanga
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Mbali Farm, Timbavati Privaat Natuurreservaat, Hoedspruit, 1380, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang