Simbavati Waterside
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Klaserie Privaat Natuurreservaat, Simbavati Waterside Safari Lodge, Hoedspruit, 1380, Mpumalanga
- Vanaf R22 400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Simbavati Waterside is 'n intieme en luukse lodge in Hoedspruit, Mpumalanga en bied privaatheid aan paartjies, maar is ook ideaal vir 'n gesin. Dit is dus ideaal vir 'n romantiese wegbreek waar gaste met privaat etes en verrassingsverversings hul wittebrood of huweliksherdenkings kan vier.
Verblyf is in verskeie suites beskikbaar wat elkeen gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met of 'n bad of stort het. Elke suite het 'n dubbelspieëlkas, 'n aantrekarea met genoeg pakspasie, lugversorging, plafonwaaier, elektriese komberse, haardroërs, kroegie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n dek vanwaar gaste kan wildkyk en 'n buitestort.
Ander geriewe op die perseel sluit 'n swembad, boma, wynkelder, sitarea, kroeg, spa, gimnasium en safariboetiek in. Die hooflodge het 'n dek met uitgestrekte uitsigte oor die dam en 'n sitplek waar gaste kan boeklees of bordspeletjies geniet. Hier kan gaste ook kyk hoe die wild dikwels by die dam kom drink of afkoel. Daar is ook WiFi.
Simbavati Waterside bied die perfekte wegbreek vir enige reisigersvoorkeur. Aktiwiteite in die gebied sluit voëlkyk, voetslaan, fietsy en wildritte in.
Kenmerke
Geriewe
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wynkelder
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Alle Etes Ingesluit
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Christen Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Klaserie Privaat Natuurreservaat, Simbavati Waterside Safari Lodge, Hoedspruit, 1380, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Hoedspruit Kruger tot Canyons Mpumalanga
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Klaserie Privaat Natuurreservaat, Simbavati Waterside Safari Lodge, Hoedspruit, 1380, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang