Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Simplicity 2

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Tertius P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Absoluut fantasties! Die huis is fantasties met alles wat mens nodig het. Netjies en skoon met 'n goeie ligging naby baie fiets- en staproetes. Die huis bied baie slaapplek vir 'n groot groep mense. Ons gasheer was super vriendelik en behulpsaam. Baie dankie vir 'n heerlike ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2025

Baie lekker gewees ten spyte van die kragonderbreking. Ons het heerlik gebly. Die huis was groot genoeg vir 4 couples met 'n baba en 'n klein seuntjie. Die hoofstraat ligging was 'n bietjie besig, maar het nie regtig gepla nie. Die ekstra woonstel en braaiafdak was 'n baie lekker area om te ontspan en kuier vir almal. Ongelukkig was die krag af vir 4 van die 7 dae a.g.v. die brande in die area. Die bure was baie behulpsaam en het gehelp om die yskaste van krag te voorsien met hulle generator. Ons het dit baie waardeer en sal bly wees as dit aan hulle oorgedra kan word, want ek het nie hulle kontakbesonderhede nie. Getypoele by Agulhas was ook 'n groot pluspunt. Enigste negatiewe punt is dat ons redelik gesoek het na die plek, aangesien die Google Maps-link mens na Mainstraat 66 in Struisbaai toe geneem het en dit het heelwat rondry en kopkrap geneem om dit uit te sorteer, maar die agente het gou reggehelp toe hulle gekontak was.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eben Z
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jun 2024

Heerlik gebly. Baie netjies en lekker vir groot groep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daleel A
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Des 2024

Top notch. Excellent stay, comfortable with plenty of sleeping space and ablution facilities. Very neat and welcoming space.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Maureen V
Kort verblyf
4.0
Feb 2024

Fantastiese naweek. Ons familie het baie lekker gebly. Die huis was ruim genoeg vir ons groot familie en ook baie netjies. Die kuier area buite by die braai was baie gesellig. Daar kan dalk gekyk word na die een toilet en die stortkoppe. Verder was die huis perfek vir ons.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Jeanne Geverifieer

Eiendomme 29

Resensies 70

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 750
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 3 750
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 66, L'Aghulas, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA95ef9f391228c3bd28d449dfe15abf798fcdace56f15d49caa57ba97389d6f62e62f3025f852df53cfb66492fa37204df05c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 750 per nag (plek vir 10) 5 5 1 5 66 Main Road L'Aghulas 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.8221363 20.0245102

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang