Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Singing Kettle Beach Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Absolutely superb. Lovely room, stunning views, absolutely superb.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

William V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Lekker geslaap, baie lekker stort en die uitkyk op die see is een vir die boeke. Vriendelike ontvangs, baie skoon kamers en 'n baie goeie ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janine
Singing Kettle Beach Lodge
Thank you for your great review, William!

Lesley S
1 nag Besigheidsreis
4.4
Okt 2024

Great welcoming, friendly staff and poor service from the restaurant. I booked this stay on behalf of my manager, who was very happy with everything except for one thing. He mentioned to me that he ordered a pizza from the restaurant below and waited 1 hour and 30 minutes for his pizza to reach him. I thought that I should bring this to someone's attention.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heather R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Such a beautiful piece of paradise. Problem with the water pressure in the shower, but everything else was awesome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Braham C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Fantastiese ligging. Personeel baie vriendelik en behulpsaam. My tasse was in my kamer voordat ek nog behoorlik uitgeklim het. Baie skoon en netjies. Beter ligging kan jy nie kry nie. Sal definitief weer daar bly, net langer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Uitstekend. Ons het ons tyd by Singing Kettle Beach Lodge terdeë geniet. Baie dankie aan Janine en personeel vir jul gasvryheid en mooi kyk na ons. Slaapkamer en kombuisie goed toegerus. Daaglikse skoonmaakdiens. Lieflike see-uitsig. Veilig. Heerlik gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Wonderlike plek by die moeie Keurboomstrand. Ons het 'n lieflike tyd gehad by Singing Kettle. Al die personeel is so vriendelik. Baie dankie aan almal by Singing Kettle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janine
Singing Kettle Beach Lodge
Hello Francois, we are so happy that you enjoyed your stay. We hope we can welcome you again soon. Kindest regards from the Singing Kettle Eva.

Therona J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2022

Asemrowende ligging. Pragtige plek met 'n baie behulpsame gasvrou. Ons het tuis gevoel van die eerste oomblik af. Almal was so vriendelik. Die strand is klipgooi. Keurboomstrand is prentjiemooi. Kamers gerieflik en ons kom verseker weer terug!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chris R
Kort verblyf
5.0
Okt 2020

One of the best! Apart from the fantastic location, well designed, clean accommodation, friendly and competent staff, the owners really got everything right. It is the small things that matter and they really ticked all the boxes. Well priced, secure and just an amazing gem of a place! Will definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janine
Singing Kettle Beach Lodge
Hello Chris, We are so happy that you enjoyed your stay. We hope we can welcome you again soon. Kindest regards from the Singing Kettle Eva

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 060
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 3 060
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0aa7fd351e56ee64e0f48a6c8568df5503fa0e524091bacc80f2d88398c2ba2b5af8cfd8c7f7192f48dda092603ea3ef837a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 060 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 Main Street Keurboomstrand 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.003345199412 23.461179571758

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang