Sinkhuis Large 1-Bedroom Cottage
Kry 30% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N1, Bloukrans Plaas, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 430R1 701 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bloukrans is in die suidelike deel van die Moordenaarskaroo, 30 km noord van Laingsburg. Hierdie ongerepte landskap bied ongelooflike natuur met diverse diere.
Sinkhuis @ Bloukrans Klein-bewarea is op 'n 1000 hektaar-plaas en bied 'n unieke Karoohuis. Die huis is pragtig gerestoureerd en bied slaapplek aan 2 gaste. Daar is 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n buitestort en linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskas, tweeplaatgasstoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n eetarea en 'n sitarea met rusbanke en 'n kaggel.
Buite is daar 'n stoep met 'n braai.
Gaste kan in die sement-plaasdam afkoel of op die plaas voetslaan.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Franci Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 11
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- N1, Bloukrans Plaas, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N1, Bloukrans Plaas, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap