Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sipres Cottage

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Marna J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Heerlike rustige plaasomgewing. Sal Sipres Cottage sterk aanbeveel. Die gasvrou was baie helpvol en alles was baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Baie netjies, stil en rustig. Ons het baie lekker gebly en sal vir seker weer kom oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlotte V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Defnitief 'n plekkie waar jy sal wil bly! Ons was baie vriendelik ontvang, die gasvrou het regtig baie moeite gedoen met ons aankoms sowel as ons vertrektyd (wat baie vroeg was). Alles was tot ons beskikking. Sal defnitief dié plek vir enige persoon of familie aanbeveel. Sal graag weer daar wil oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ashley S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Very pleasant. Our stay at Sipres Cottage was very pleasant. Our whole family of six was very comfortable, and the host was very friendly and accommodating. We had to leave very early, and she arranged everything. I would recommend to stay at Sipres Cottage any time. Secured premises.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mondi P
1 nag Saam met vriende
4.6
Jun 2024

Amazing. Absolutely incredible. Very peaceful and beautiful. Very welcoming and kind host. Everything was wonderful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Glenn K
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2024

Quite, comfortable cottage. Very nice large cottage. It's new, so has a few small items missing, but comfortable and relaxing. Will certainly use again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Esther Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sipres-laan 5, Bainsvlei, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6756828c5057394341926d58a5a0d1ea8477956f8d1a49c9c1f103f1c658119e5001fa50ac78a974d3910a8c0e286791f176?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 5 Sipres Avenue Bainsvlei 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.070946262754 26.125269373858

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang