Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Six On Reinecke

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Kobus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Luxury. Absolute luxury. Uitstaande diens met die heerlikste ontbyt. Baie vriendelik verwelkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Grietjie D
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Netjies, klonte tuin. Lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marguerite M
1 nag
5.0
Sep 2024

Vriendelik en relaxed. Ons was 3 vroue met kinders vir 'n sporttoernooi daar en het so lekker gebly in een huis. Alles was daar vir ons en ons het so welkom gevoel asof die huis ons sin was - baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Micheal K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Die huis en tuin is pragtig, netjies, skoon en goed onderhou. Die verblyf was baie netjies en skoon. Regtig 'n goed onderhoubare plek. Die ontvangs was baie vriendelik en professioneel. Die huis het 'n warm gevoel. Ons sou graag langer wou bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Very nice and comfortable. Very good, well received and the place is lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqui D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Amazing consideration for the guest. Awesome and so welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claudwight J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Dit was baie rustig en ek kon leka afskakel van alles. Ek het my tyd daar baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hermann V
1 nag
5.0
Jan 2024

Heerlik rustig en ontspannend! Het een aand daar oornag en die verblyf was uitstekend! Die kamers is baie ruim, het 'n yskas en lugversorger en baie goeie beddegoed! Al die kamers is verskillend en smaakvol gemeubeleerd, met baie antieke meubels. Daar is 'n groot, goed toegeruste gemeenskaplike kombuis, stoep aan drie kante van die huis en 'n pragtige tuin. Ons was gelukkig om alleen in die groot huis te bly, maar dit is ideaal vir 'n groot familie of vriende kuierplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tony A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2024

Very good. Wouter was an excellent host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Wynand
Six On Reinecke
Thank you so much. Regards Wynand

Gert D
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2024

Baie rustige omgewing het lekker ontspan. Ons verblyf was aangenaam.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Wynand Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 114

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reineckestraat 6, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb55e4f7ef90d00b257109df638454b3b2e4ce9dbde3ab9aa19c069e5d254ff522da47493c3281b9534be75910c4b778cb6f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 43 5 1 5 6 Reinecke Street Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.364287645665 19.309071911709

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang