Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Skattebol

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Willem P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2022

Een van die beste plekke waar ons nog gebly het. Mooiste uitsig oor rivier en sal vir seker weer boek! Witsand is 'n juweel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monty P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Pragtige uitsig en rustig. Dit is n' rustige plek, naby aan die rivier met n' baie mooi uitsig. Ek sal definitief weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dieter L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2022

Baie lekker. Baie netjiese plek. Pragtige uitsig en ek sal beslis weer by Skattebol oornag, wanneer ek Witsand besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Teresa E
Kort verblyf
3.4
Des 2022

Taamlik suinig met toiletpapier en cubes vir die skottelgoedmasjien. Die jacuzzi net vir vier dae se verblyf en die WiFi is ook ekstra.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Rudi S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Mooi huis op die Breederivier. Baie gerieflike en groot huis met alles wat 'n mens nodig het om lekker vakansie te hou, die huis het 'n baie mooi uitsig oor die Breederivier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trevor H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2021

Fantasties! Amazing uitsigte, awesome huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2021

Rustige omgewing met fantastiese uitsig op die riviermond. Goed toegeruste huis met alles wat nodig is vir 'n gerieflike wegbreek. Netjies en skoon. Gemaklike slaapgeriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Apr 2021

Blissful! Skattebol was picture perfect! The location was 50 m from the water with almost unspoilt views of the river. The furnishings of the house were everything that we needed and the beds were comfortable. The jacuzzi and braai area were perfect for all times of the day and especially the the evenings for watching the sunset. Anthea the host couldn't have been more accommodating and was a pleasure to interact with, thank you Anthea!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Duschinka P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jun 2021

We loved our stay at Skattebol. Also met the owners daughter. What a lovely young lady. So friendly. The road to Skattebol is gravel and does need a bit of work. If you drive a small car it's not easy to get there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Len M
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Feb 2021

It was a very comfortable stay. We had a very pleasant stay and all we needed was provided. Great view except there is a house being built and they a bit noisy. But we managed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Anthea Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 144

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 1161 Sebastian-straat, Breedezicht, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d7a88397cab9eb67fe95b2da78422e326d043d6c35edcbc4351f22fe95447e2194ad8a6634645b5e8a00b2a911056282292?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 10) 11 5 1 5 Erf 1161 Sebastian Street Breedezicht 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.397844230069 20.819516502727

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang