Pick your preferred language

English

Afrikaans

Gastehuis in Colesberg

Skietberg Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 364 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Maria Detken S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Skoon, gemaklik, vriendeliker ontvangs. Ons bly altyd oor by Skietberg Lodge as ons betyds genoeg kon bespreek om plek te kry. Gemaklik, skoon en netjies met alles wat jy nodig het vir oor slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

L. G
1 nag
5.0
Des 2025

Fantastiese oornag verblyf in Colesberg. Wat 'n wonderlike oornag stop na 'n lang dag op die pad. Skoon, netjies en gerieflik. Hulle voorsien alles wat nodig is en meer. Sal beslis weer bespreek wanneer ek in Colesberg moet oornag. Ongetwyfeld die moeite werd om hier te oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emma C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Everything we needed. We had a great stay. The room had everything we needed, and we really enjoyed the garden and pool too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lauren O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Very relaxing and safe. It was very nice and the place is very clean. I would definitely book there again. The rooms have everything you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hettie K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Baie plesierig. Baie dankie, dit was regtig plesierig gewees. Het baie lekker geslaap en die beddens was baie gemaklik en die ligte was baie interessant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anelene N
1 nag
5.0
Nov 2025

Rustig! Vriendelik! Veilig! Heerlik! Vriendelike ontvangs!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Great venue! Great accommodation, very friendly and accommodating host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Bekostigbaar, veilig en baie vriendelike diens. Skietberg Lodge is ons halfweghuis tussen Pretoria en George. In die laaste 5 jaar bly ons daar as ons deur Colesberg ry. Ons bly altyd lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
5.0
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barry S
1 nag
5.0
Okt 2025

Ons het oornag op ons reis en die kamers was gerieflik en netjies ingerig. Lekker oornag plek op pad na die Kaap. Gerieflike en goed ingerigte netjiese kamers met veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 364

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

6 Skietberg Avenue, Colesberg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 19 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0190bf79bab2e099f7f8711b802ec1e5ea931d42104f8d34bb82de3e1ca553a106e42ac1ee217c7db1ef866032a789479ffc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 364 5 1 5 6 Skietberg Avenue Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -30.731599628783 25.089377760887
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang