Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Skietkuil Holiday Farm

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Anel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 149

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 148 resensies vir Skietkuil Holiday Farm
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Marina D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina D

So pragtig herstel - dankie Anel.

Baie gemaklik - dalk bietjie beknop as jy groter ouer kinders het.

Anca D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anca D

Baie vriendelik ontvang en aandete was uit die boonste rakke!

Lekker gebly en baie lekker!

Lara L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lara L

Exceptional.

Loved every inch of this experience! The accommodations were very clean and comfortable. The highlight was the lamb dinner served by three wonderful ladies who were Johnny-on-the-spot in sync with perfect execution and timing. Highly recommend!

Frans J - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans J

Wonderlike gasvryheid.

Fantastiese diens en verblyf.

Yolene H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolene H

Heerlik.

Baie spesiale ervaring. Heerlik gebly.

Ilze D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze D

Ideale oornagbestemming.

Skietkuil is 'n ideale oornagbestemming tussen Johannesburg en Kaapstad. Die verblyf is skoon en netjies, en ons is baie vriendelik ontvang. Aandete was heerlike Karoo boerekos!

Emil S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emil S

Baie lekker.

Baie gasvrye mense. Kos was baie lekker. Kamers was goed toegerus. Skoon en goeie diens.

Elma V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elma V

Lekker verblyf langs N1.

Baie lekker gebly by Skietkuil Holiday Farm. Anel het alles moontlik gedoen om dit vir ons aangenaam te maak. Akkommodasie is skoon en funksioneel. Aandetes kan bestel word en is heerlik. Sal beslis Skietkuil aanbeveel.

Monica T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monica T

Lekker vinnige kuier met paar teleurstellings.

Mooi kamer met goeie linne en lugversorging. Heerlike aandete. Onverwagse koue water in die een kamer, maar daar was vinnig plan gemaak en jammer gevra.

Charl V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Charl V

Altyd die lekkerte van 'n Karoo plaas.

Anel en Izak het altyd goeie verblyf en as jy tussen die Kaap en die Vrystaat of dalk selfs die Kaap en Johannesburg moet reis, is dit 'n goeie ligging vir oorslaap tussen die twee punte. As jy 'n persoon/gesin is wat graag 'n wasbak vir skottelgoed in jou kamer wil hê, is hierdie spesifieke kamer egter nie die regte kamer vir jou nie. Die WiFi het ongelukkig ook glad nie in die kamer gewerk nie. Maar "all-in-all" goeie, gerieflike verblyf.

Jakkie P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Jakkie P

Aangenaam, maar gefrustreer deur infrastruktuurprobleme.

Verblyf aangenaam, maar lugreëling het opgehou werk en geen warm water in die oggend.

Andre V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Sal weer hier kom oorslaap.

Baie lekker gebly. Ete by die restaurant was van boonste gehalte.

Skietkuil Holiday Farm se terugvoer

Altyd welkom!

Skietkuil Holiday Farm
Riaan D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan D

Beste kos nog. Baie dankie vir die gasvryheid.

Baie lekker gebly!

Skietkuil Holiday Farm se terugvoer

Baie dankie. Was lekker om jul te kon akkommodeer. Kom gerus weer!

Skietkuil Holiday Farm
Hannes B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes B

'n Fantastiese oornag teenaan die N1!

Woorde ontbreek om naastenby die oorbly-ervaring te beskryf. Die eenheid was onberispelik — niks het ontbreek! Ons het die aand weggelê aan 'n bord boerekos in die restaurant wat op sigself 'n belewenis was!

Skietkuil Holiday Farm se terugvoer

Dankie Hannes.

Skietkuil Holiday Farm
Leon D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon D

Lekker plek om te oornag. Kamers is baie gerieflik en netjies. Anel en Izak is mense wat uit hulle pad sal gaan om dit vir jou lekker te maak.

Die kos was uit die boonste rakke en ons kon lekker kuier saam met die eienaars. Die kamers is ruim, baie gerieflik, skoon en netjies met alles wat jy benodig. Sal in die toekoms weer daar gaan bly.

Candice V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice V

Beautiful, relaxing atmosphere. Friendly.

Beautiful rooms, delicious food, very friendly and helpful people.

Ronaldie P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronaldie P

Perfekte oornagplaas in die Karoo.

Veilig, mooi en plaasatmosfeer met uitstekende akkommodasie. Ruim kamers, goeie diens en warm ontvangs. Aandete en ontbyt is 'n aanbeveling! Die kos is uit die boek uit! Vra gerus oor hulle braaipakke met die heerlike sosaties.

Kirsten S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirsten S

Amazing overnight stay with every need met.

Perfect overnight stop between Cape Town and Joburg. We ordered a braai pack which was delivered with everything one would need. Food was delicious and the apartment was clean and modern. Anel was an attentive host!

Hilgard M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilgard M

Fantastiese verblyf in die Karoo.

Lekker gebly op plaas met goeie geriewe.

Paul G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul G

Skoon en baie goeie diens en kos.

Hulle gee meer as net goeie diens.

Madeleine B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madeleine B

Goeie halfpad-stop met uitstekende kos!

Baie gerieflike oornagstop met die beste kos in die Karoo.

Herman V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Herman V

Beslis 'n moet doen.

Fantasties. Regtig 'n moet bly op die Kaap-Gauteng-roete. Kos uit die boonste rakke. Verblyf ook.

Graham B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Graham B

A relaxed stopover after a long drive.

I always enjoy the stopover at Skietkuil. It is well situated when travelling from Gauteng to the Cape. Everyone is friendly and helpful and the food is always superb.

Jan H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan H

Rustig, stil met die romantiek van 'n Karoo nag.

Het die rustigheid van die Karoo geniet na 'n lang vermoeiende rit. Het baie uitgesien na boerekos die aand, maar ongelukkig was die restaurant die aand toe. Verder baie lekker plek om oor te slaap.

Mirelle C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mirelle C

Vriendelik, skoon en gemaklike kamer.

Die kamer was gemaklik en skoon met genoeg spasie vir twee volwassenes en twee kinders.

Annie B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annie B

Pragtige en netjiese oornag langs N1 naby Drie Susters.

Anel het ons baie vriendelik ontvang. Alles baie netjies en skoon. Twee slaapkamers, twee badkamers en klein kombuisie. Het braaipakkies bestel, wat heerlik was. Beste sosaties ooit. Baie dankie Anel. Ons sal beslis weer daar slaap.

Esmari G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmari G

Uitstekend.

Egte Karoo gasvryheid! Baie lekker kos. Goeie verblyf.

Johannes Marthinus M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes Marthinus M

Perfekte Stop.

Ons kon nie vir beter gevra het nie. Volgende keer bly ons sommer net daar en ry nie verder nie.

Mike S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike S

Amazing oasis in the middle of the Karoo.

From the time we arrived till the time we left, we were treated like royalty. The unit was stunning from top to bottom and extremely clean. The food was top class and I cannot think of 1 thing we were unhappy about. The friendliness with which we were treated is unheard of. I would definitely recommend staying here.

Beryl S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beryl S

Perfect overnight location between JHB and CT.

We stayed at Skietkuil for one night on our way to CT. Lovely location, great room with comfy beds. Great Karoo lamb chops on the braai. We loved our stay.

Jackie C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie C

Uitstekende oornag verblyf, netjies en skoon kamer, wonderlike aandete, gasvrou is uiters vriendelik.

Uitstekende verblyf!

Johan S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Baie netjiese akkommodasie, vriendelike ontvangs en heerlike kos.

Baie goeie akkommodasie, heerlike kos met keuse indien jy self wil braai, gasheer en gasvrou baie goed.

Hedri C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hedri C

Wonderlike gasvryheid. Heerlike boerekos aandete!!

Mina was 'n wonderlike gasvrou!

Neerandren N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neerandren N

An excellent stay.

Our stay was restful and peaceful. A comfortabe and cean unit. Dinner was great, warm and friendly hosts.

Liesel B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel B

Pragtige plek, heerlik oorgebly en perfekte oornagplek.

Baie lekker plaasatmosfeer, sal weer terugkom hiernatoe.

Belinda P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda P

Netjies en stylvol.

Heerlike etes.

Danie B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie B

Goeie diens en baie lekker plat op die aarde mense.

Anel was baie behupsaam, en Izak ook. Goeie diens en sal aanbeveel.

Annemarie P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annemarie P

Gerieflik en rustig in 'n baie mooi karootuin.

Die restaurant op die perseel het die heerlikste maaltye met die flinkste diens.

Melani F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melani F

Very convenient.

Homely and a really amazing dinner!

Annica V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annica V

Lekker rusplek op pad see toe.

Heerlike akkommodasie met alles wat mens nodig het om te herlaai oppad see toe. Ons het braaipakke gekry en lekker gebraai. Die enigste kritiek is dat ons graag 'n tafel en stoele sou wou hê om by te eet. Verder is dit baie netjies, skoon en baie luuks. Baie dankie.

Piet M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Piet M

Baie lekker gebly.

Moet nie die aandete mis nie! Gasvry en gemaklik.

Elzandri P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elzandri P

Stil en goed ingerig.

Ons het ons oornag daar baie geniet. Dit is stil en rustig. Die groot honde het ons klein kinders en hondjie bietjie op hul senuwees gehad, maar die honde is vriendelik en goed gedissiplineerd.

Rista K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rista K

Oornag op pad terug Gauteng toe vanaf Kaapstad.

Dit was die tweede keer wat ons by Skietkuil slaap,en beslis nie die laaste nie. Beide kere was wonderlik. Ons het die keer die braaipakkie bestel, en die kos was meer as genoeg. Die kamers is altyd baie skoon en netjies, en die span baie gasvry. Ek sal beslis weer daar oorslaap.

Jacques S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques S

Rustige oornagstop in 'n groen Karoo onder die sterre.

Anel en Isak het 'n juweel van 'n plaas en die oornaggeriewe is uitstekend asook die lekker Karoo-kos wat Anel voorberei het. Probeer gerus die braaipak, maak 'n vuur en kyk na die sterre.

Willemien V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willemien V

Karoo-gasvryheid op sy beste!

Die netheid en gerief van die kamers is net getop deur die gasvryheid van die eienaars. Baie dankie, dit was 'n heerlike verrassing.

Rae R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rae R

My nuwe pitstop op pad na die Kaap vir die jaarlikse vakansie.

Ons gaan jaarliks Kaap toe vir vakansie en moet ons op pad soontoe oorslaap. Ons het hierdie jaar ons permanente oorstopplek gevind. Die eienaars en die personeel is vriendelik en behulpsaam en die verblyf is modern, skoon en netjies. Anel (eienaar) kontak jou op die dag wat jy moet arriveer om te hoor of jy by hulle restaurant gaan eet en of jy eerder 'n braaipakkie gaan benodig. Ons het besluit om eerder by die restaurant te eet (onder andere bobotie, lamspastei, lamsbredie ensovoorts). Anel berei self die kos voor en dit is watertand lekker en die porsies is genoeg om selfs die hongerste persoon tevrede te stel en dit teen baie billike pryse. Verder maak sy ook die heerlikste roomys wat sy bedien met 'n tuisgemaakte malvapoeding. Ontbyt was net so heerlik en gebalanseerd. Skietkuil is beslis 'n plek om by oor te bly!

Norman L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norman L

Wow, great plek.

Lekker plek om te bly by N1 en alles netjies en skoon.

Annica V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annica V

Eersteklas akkommodasie.

Hierdie was definitief die beste oornag bestemming waar ons nog ooit gebly het. Die eenheid is lekker ruim, baie goed ingerig met alles wat mens nodig het en 'n vol yskas met 'n lekker koue bier wat wag wanneer jy arriveer. Izak en Anel is baie behulpsaam en gasvry en het vir ons spesiaal 'n hout kot na ons eenheid gebring vir ons seuntjie. Ons het 'n heerlike bord kookkos geniet die aand in die restaurant. Ons het vreeslik lekker gerus en gekuier. Ek sal die verblyf definitief aanbeveel.

Skietkuil Holiday Farm se terugvoer

Baie dankie Annica, jy is altyd welkom.

Skietkuil Holiday Farm
Louis L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis L

Uitstekend.

Uitstekende gasvryheid.

Nadia V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia V

Die ontvangs was baie verwelkomend.

Ons is voor ons aankoms gekontak om te hoor of ons 'n gekookte ete of braai pakkie wil hê vir aandete. Die eienaars is baie vriendelik, hulpvaardig en beskikbaar. Die bed linne was skoon en die plekkie is gerieflik ingerig met alles wat nodig is. Ons hele gesin kon stort in warm water. Dit is stil en rustig. As ons ooit weer sou afry Kaap toe is dit definitief ons oornag stop. Definitief veilig, skoon en aangenaam. Die plekkies is goed ingerig en voorsien als wat nodig is vir 'n goeie nagrus na 'n lang rit.

Piet M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet M

Extremely pleasant stay. Would recommend this place to everyone.

The guesthouse is spacious, which meets every need. Brilliant and friendly service. Most delicious lamb dinner, it is highly recommended.

David N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David N

Very good.

Food good.

Philip P - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip P

Uitstekend.

Baie baie lekker geoornag en kos by restaurant was uitstekend. Sal beslis aanbeveel en weer daar oornag. Baie dankie.

Elzette A - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzette A

Ongelooflik lekker!

Alles was daar! Hout, aanstekers, ys. Ons hoef niks ekstra saam te gevat het nie, alles is daar wat jy nodig het!

Elbe W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elbe W

Skietkuil is al deel van ons vakansie!

Skietkuil is altyd 'n heerlike lafenis na 'n dag op die pad. Dit is gerieflik teen die N1, maar ver genoeg dat voertuie nie lastig is snags nie. Heerlike beddens en skoon linne, en 'n lekker bord gekookte kos tesame met Anel en Izak se gasvryheid, ek kom elke keer weer terug hierheen.

Skietkuil Holiday Farm se terugvoer

Dankie Elbe.

Jul is altyd welkom.

Skietkuil Holiday Farm
Zelda N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zelda N

Baie oulike plekkie.

Ons eenheid was baie netjies en skoon, maar bietjie onprakties sonder 'n wasbak in die kombuisarea en die badkamer wat in die tweede kamer sit.

Melanie M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie M

Convenient, comfortable overnight stay.

Conveniently situated right next to the N1 in the beautiful karoo, Skietkuil was a welcoming relief after a long drive from Johannesburg. My vegetarian, and daughters gluten free diets were catered for for dinner, unfortunately not for breakfast, but they do have a fully equipped self catering kitchen in the cottages to make your own. Best surprise was a cold beer from the honesty fridge. Would definitely recommend.

Eloff B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Eloff B

Heerlike kuier by hartlike, vriendelike en gasvrye mense.

Pragtige nuwe kamers, uiters goed toegerus. Ons bly graag weer hier oor!

Robbie D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Robbie D

Goed. Rustig. Lekker gebraai.

Kombuis egter onvoldoende. Geen opwasbak of kraan. Nie genoegsaam toegerus. Nie geskik vir selfsorg. Eenheid Nr 2 nie geskik vir meer as een gesin. Uiters ongerieflik om deur een kamer te loop na badkamer.

Carolien H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carolien H

Fantasties!

Dis nou die 2de keer wat ons daar oorslaap! Wonderlike mense en diens! Hulle het selfs die kinders die plaas gaan wys. Sal dit vir enige een aanbeveel. Slaap vir ten minste 2 nagte oor, dis die moeite werd!

Phillip L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip L

Ons het heerlik gerus na 'n lang dag op die pad en die swembad (mooi skoon en netjies) was 'n welkome lafenis.

Ons het gesoek na 'n praktiese plekkie om tydens ons lang reis na Hartenbos oor te slaap. Ons was heel verras met hoe gerieflik SkietKuil by ons reisplanne ingepas het. Ons was nog op pad toe ons gekontak was oor ons behoeftes ten opsigte van aandete (aangesien die restaurant gesluit was weens COVID). Braaipakkies was vir ons aangebied en ons het daarvan gebruik gemaak. Ons kon lekker uitrus en het die volgende oggend teen ongeveer 09:00 vertrek.

Adri D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri D

Lafenis in die Karoo, gasvry, heerlik!

Dit was 'n heerlike oorslaap, braaipakkies, slaai en braaibroodjies heerlik. Baie gasvry! Ons sal beslis weer daar oornag.

Arno O - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno O

Heerlik!

Die boerekos was uit die boonste rakke!

Nico V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V

Weereens baie aangenaam en lekker.

Weereens Karoo-gasvryheid uit die boonste rakke. Ons het ook verskriklik lekker geëet op die aand wat ons oorgebly het. Beveel Skietkuil vir seker aan.

Skietkuil Holiday Farm se terugvoer

Dankie Nico. Altyd lekker met julle.

Skietkuil Holiday Farm
Michael K - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael K

Baie lekker, kos was uitstekend.

Baie netjies en warm, was baie gasvry.

Shelagh G - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shelagh G

Exceeded all expectations. Will definitely be back.

A wonderful place to stay. Well situated, just off the N1. Very comfortable clean accommodation. We had a meal which was delicious. All at a very affordable price. The host and hostess were very friendly and made us feel very welcome. Would highly recommend this as a place to stay.

Harry T - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harry T

Groen in die Karoo.

Baie oulike plek met uitstekende kos. Die lam was ongelooflik!

Janine R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine R

Fantasies.

Baie mooi, rustig, wonderlike gasvryheid. Sal definitief weer daar oorslaap!

Ewert S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ewert S

Baie lekker oorslaap op pad huistoe.

Die eenhede is netjies en skoon, en ons het lekker gebly. Die instandhouding kan effens beter.

Petro V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Petro V

Perfekte halfpad stop.

Ongelooflike gasvryheid. Heerlike verblyf.

Roelf S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roelf S

Alles in plek.

Swembad 'n aangename verassing.

Retief C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Retief C

Goed.

Sien sterre.

Hennie B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B

Baie mooi, lekker kos, mense baie gasvry!

Skoon kamers, lekker boere-gasvryheid met lekker boerekos.

Helena H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena H

Baie netjies en rustig.

Het gedink ontbyt is ingesluit by prys. Die kos en behandeling was baie aangenaam.

Nico P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico P

Wonderlike oornagplek met lekker kos.

Sien sterre.

Malinda N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malinda N

Wat 'n verrassing!

Pragtige, netjiese, skoon, goed toegeruste verblyf. Lekker beddens en linne. Die restaurantjie wat deur eienaars bedryf word se kos is fantasies. Sal beslis weer gaan. Gerieflik teen die N1, maar lekker stil en rustig. Groen oase in dorre Karoo.

Carolien H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carolien H

5 star treatment!

Enjoyed our stay tremendously! Excellent service and food. Skietkuil Holiday Farm will definitely see us again.

Marietjie P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie P

Baie gasvrye mense en heerlike Karoo-kos!

Anel het ons dadelik verwelkom en baie tuis laat voel. Die kos is uit die boonste rakke, lekker gekuier! Sal verseker weer dit ons oorslaappunt maak!

Yolene H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolene H

Absolutely wonderful.

Delicious food in a calm, beautiful surrounding.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Absoluut wonderlik.

Smaaklike kos in 'n kalm en pragtige omgewing.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Skietkuil Holiday Farm se terugvoer

Dankie Yolene. Julle is altyd welkom.

Skietkuil Holiday Farm
Jandre D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jandre D

Die personeel was uitstekend en het in al ons behoeftes voldoen. Pragtige fasiliteite.

Ons het net na donker op die plaas aangekom. Alles was gereed en die personeel het hul bes gedoen om ons gemaklik te laat voel. Die fasiliteite is pragtig en ons kon lekker ontspan. Die kamers is ruim en luuks ingerig. Ons het die volgende oggend 'n asemrowende ontbyt genuttig voor ons vertrek het. Kan dit baie sterk aanbeveel.

Chantel V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel V

Pragtig, netjies, gasvry baie lekker kos!

Was 'n baie lekker ervaring! Heerlik gekuier saam eienaars en heerlik geëet! Alles pragtig netjies! Sal vir seker weer daar oorslaap.

Ina D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina D

Gasvryheid, kos heerlik en ligging baie gerieflik.

Tweede keer wat ek hier oorslaap. Weereens beïndruk met organisasie en gasvryheid.

Anthony T - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony T

Baie skoon en netjies met die vriendelikste eienaars. Sal net graag volgende keer langer wil bly.

Al wat ek kan se dit is een van die beste plekke wat ek nog in gebly het.

Danie R - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie R

Gerieflik en fantasties.

Ons het goeie diens ervaar, asook heerlike kos geniet. Die verskillende keuses soos self braai is baie gerieflik, veral as jy saam met troeteldiere reis.

Frances V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frances V

Ek is vriendelik ontvang en die huisie was gerieflik en ek kon 'n heerlike oggendwandeling neem.

Skietkuil is naby die N1 gerieflik en ek is vriendelik ontvang. Dit is baie goeie oornagfasiliteit.

Tonya D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tonya D

Baie gasvry en akkommoderend.

Goeie ligging tussen Kaapstad en Johannesburg. Kos uitstekend en staf ongelooflik behulpsaam. Sal beslis weer daar oorslaap.

Ettiene T - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ettiene T

Lekker oornagplekkie om die lang rit tussen Johannesburg en Kaapstad te breek.

Akkommodasie is ruim en skoon. Die plekkie is netjies. Ons sal volgende keer die kos probeer.

Giel D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Giel D

Baie lekker.

Baie mooi skoon, vriendelik, lekker kos.

Skietkuil Holiday Farm se terugvoer

Goeie dag Giel,

Baie dankie. Jul is altyd welkom.

Skietkuil Holiday Farm
Otto A - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Otto A

Verblyf was bo verwagting.

Verblyf was bo verwagting en sal beslis weer daar tuisgaan. Aandete ook baie lekker en die eienaars gaan uit hul pad om mens te verwelkom en tuis te laat voel.

Ahlben P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ahlben P

Great midway location on route to Cape Town from Johannesburg, friendly hosts, good food, great rest.

See stars.

Llewellen W - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Llewellen W

Friendly staff and owners.

It was a great lodge with friendly staff and owners. The owners are interactive with the guests which makes your stay much better.

Danile B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danile B

Lieflike Karoo-verblyf.

By Anel en Izak voel jy nie soos gaste nie, maar dadelik soos vriende. Sout van die aarde mense wat ons so welkom laat voel het. Hul gasvryheid is ongelooflik, hul kos uit die boeke en hul verblyf pragtig en gerieflik. Ons sal beslis weer by hulle gaan oorbly!

Skietkuil Holiday Farm se terugvoer

Dankie Dani'le, dit was vir ons lekker saam met julle. Ek is bly die kinders het ons verwys.

Skietkuil Holiday Farm
Elsabe K - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe K

Skoon en netjies met regte Karoo gasvryheid!

Baie dankie Izak en Anel vir 'n lekker kuier. Die kos was uit die boonste rakke. Die kamers is skoon en netjies en het alles wat mens nodig het.

Skietkuil Holiday Farm se terugvoer

Dankie Elsabe. Dit was lekker om jul te kon ontvang.
Groete

Skietkuil Holiday Farm
Ina D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina D

Pragtige plek.

Baie gasvry en goed georganiseer. Heerlike etes. Enigste negatiewe kommentaar is dat die stortdeur nie wyd oopmaak nie en derhalwe kan jy nie teen die muur druk as jy inklim nie. Ons is bo 65.

Sonja S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja S

Ideale posisie tussen Pretoria en Kaap, silwerskoon, goed toegeruste wooneenhede met totale privaatheid.

Baie dankie. Regtig lekker oorgeslaap. Anel het ons bespreking vinnig beantwoord, ons vriendelik ontvang en ingeboek. Skietkuil se ligging is ideaal vir ons wat reis tussen die Kaap en Pretoria. Haar kamers/wooneenhede is pragtig skoon en vars, en ek hou veral van elk se privaatheid en eie stoep en braaiplekkie. Definitief aan te beveel.

Skietkuil Holiday Farm se terugvoer

Baie dankie Sonja. Die boodskap word opreg waardeer.

Skietkuil Holiday Farm
Gary D - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gary D

Serene setting, making a superb midway overnight stop between PTA and CT.

The stoep light was not functioning. The hard water had clogged the shower rose and effected the inner surface of the kettle.

Linda V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V

Baie lekker gebly.

Klein goedjies is baie waardeer soos bv. dat die eienaar vooraf gebel het, al was sy met vakansie, om seker te maak wat en waar ons wil eet, en ook 'n pak ys in die vrieskas vir ons gelos wat ons baie waardeer het, wat mens nie by baie plekke kry nie. Dis dalk nie nodig vir al die verskillende soorte biere en koeldranke in die yskas nie, want moes paar goed uithaal om plek te maak vir ons waterbottels, maar andersins was dit 'n heerlike plek om te rus op die langpad. Sou lekker wees as nr 1 ook 'n onderdakbraai het as dit winderig of reënerig is, en die braaipakke was effens aan die duur kant (broodjies het amper geen tamatie en baie min kaas opgehad) maar ons het die boma vreeslik geniet! Ons kom definitief weer!

Petrus B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus B

Waarde vir geld.

Sal graag weer daar oorslaap vir 'n aand of twee wanneer ons Kaap toe ry.

Oscar B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Oscar B

Aangenaam en voldoende.

Eenheid No.1 is nie geskik vir selfsorg. Daar ontbreek basiese opwasgeriewe en daar is geen eetkamertafel en -stoele of soortgelyk.

James V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James V

Fantasties lekker.

Goeie, veilige ,netjiese en skoon verblyf met amper ongekende gasvryheid. Daar weg met moeite met die wete dat ons vir seker plan sal maak om weer daar oor te staan.

Elizabeth S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth S

'n Oase - Moet nie verby ry nie!

Swembad heerlik in Desember hitte. Eenheid ruim en baie netjies. Braaipakke en bykosse wat ons self kon braai vir seker die moeite werd.

Corne W - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne W

Fanatiese plek!

Ons het bitter lekker saam met Izak en Anel en hulle familie gekuier. Heerllik geëet, en my kids het saam met hulle kinders tot laat nog op die gras rugby gespeel. Ons wou nie eers die volgende oggend ry nie. Ons het heeltemal te lekker gekuier.

Andre P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre P

Baie netjies en skoon. Sal weer daar oorslaap.

Het tot vir ons hout voorsien vir ons braai. Het niks nodig gehad nie. Puik instansie.

Gert V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V

Verkwikkend.

Spesiale, naby aan die aarde mense wat hul huis met jou deel.

Skietkuil Holiday Farm se terugvoer

Dankie Gert dit word opreg waardeer.

Skietkuil Holiday Farm
Strauss O - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Strauss O

Wonderlike gasvryheid.

Kamers baie mooi. Kos uit die boonste rakke en personeel vol gasvryheid.

Skietkuil Holiday Farm se terugvoer

Dankie Lizel!!!!

Skietkuil Holiday Farm
Helga V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helga V

Was eenvoudig lieflik.

Skoon, gesellig, heerlikste beskuit in kamers. Ons sal beslis weer hier oorbly en het reeds advertensie begin maak by ons vriende. Baie dankie.

Skietkuil Holiday Farm se terugvoer

Dankie Helga waardeer die komplimente!!! Groete xxx

Skietkuil Holiday Farm
Liane A - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liane A

Very pleasant, very hospitable, lovely accommodation. We will recommend Skietkuil.

We booked late and were graciously received and accommodated. The supper was outstanding. Our rooms were clean,comfortable and well appointed. The directions and access off the tar were great.

Tertius B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertius B

Ongelooflik dankie.

My ouers bly weer oor op 22 Maart 2017 en kan nie uitgepraat raak oor hoe lekker die aanvanklike oorslaap op 12 Maart 2017 was nie. Alles was blykbaar baie netjies en baie moeite is vir hulle gedoen.

Skietkuil Holiday Farm se terugvoer

Baie dankie Tertuis. Dit word opreg waardeer. Wat 'n oulike paartjie.

Skietkuil Holiday Farm
John T - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John T

Comfortable accommodation, good service, halfway to Cape Town.

See stars.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Gerieflike verblyf, goeie diens, halfpad Kaap toe.

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Skietkuil Holiday Farm se terugvoer

Thank you John! You are more than welcome!

Skietkuil Holiday Farm
Willie B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie B

Bia rustige en netjiese oorgangplekkie.

Baie rustig plekkie, goed geleë, veilig, uitstekende kos, goeie waarde vir geld. Sal beslis weer daar oorbly en vir almal, my vriende en familie, aanbeveel.

Hannes B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes B

'n Besonderse verblyf.

Ons het heerlik ontspan na 'n lang reis na die Kaap toe.

Nadia B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia B

Kalm, verfrissend en die perfekte plek om te herlaai vir die langpad.

Baie dankie vir 'n onvergeetlike ondervinding. Daar is baie meer gebied as jou gewone oorslaapplekkies. Behulpsame en vriendelike bestuur, tot die honde is kindervriendelik. Baie dankie, Skietkuil Gasteplaas. Beslis 'n tweede en derde kuiertjie werd.

Skietkuil Holiday Farm se terugvoer

Dankie Nadia word opreg waardeer.

Skietkuil Holiday Farm
Japie V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Japie V

Uitstekende diens en gasvryheid, pragtig skoon en netjies.

Beslis die moeite werd om te besoek.

Skietkuil Holiday Farm se terugvoer

Baie dankie Japie.

Skietkuil Holiday Farm
Daleen V - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen V

Lushof en weelde in die Karoo.

'n Wonderlike plek om oor te slaap op die lang pad. Uitstekende beddens, ruim kamers en wonderlik fasiliteite. Alles wat jy mag nodig kry.

Skietkuil Holiday Farm se terugvoer

Dankie Daleen. Dit maak alles soveel lekkerder!

Skietkuil Holiday Farm
Renate J - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Renate J

Gasvryheid en lekker kos.

Ons het heerlik warm geslaap en vreeslik lekker geëet.

Skietkuil Holiday Farm se terugvoer

Baie dankie. Dit was lekker om jul te ontmoet. Geniet die wildtuin!

Skietkuil Holiday Farm
Reier E - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Reier E

Die regte oornagplek met heerlike, smaaklike boerekos.

Uiters aangenaam, rustig en aan te beveel.

Mike N - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Mike N

Sal weer daar oorbly.

Gemaklike atmosfeer en rustig.

Frik S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Frik S

Baie lekker.

Skietkuil is baie netjies is baie goed geleë.

Elize B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize B

Fantastic.

See stars.

Skietkuil Holiday Farm se terugvoer

Dankie Elize!

Skietkuil Holiday Farm
Corrie E - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie E

Baie gasvry. Heerlik geëet. En ons het sommer net lekker ontspan voordat ons die langpad weer aangedurf het.

Ons sal enige tyd weer by julle oorbly. Julle is ongelooflik gasvry en die kos was uit die boonste rakke. Hou so aan.

Skietkuil Holiday Farm se terugvoer

Baie dankie Daleen, dit word opreg waardeer. Dit was lekker om julle te kon akkommodeer. Tot volgende keer.

Skietkuil Holiday Farm
Nick & Corrie P - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nick & Corrie P

Baie mooi skoon met in ongelooflike lekker aandete, beste oorslaap-plekkie op die N1.

Ons sal verseker elke keer oorslaap op Skietkuil as ons op die N1 reis. Die aandete en ontbyt is topklas.

Yvonne B - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne B

Ongelooflike oulike plekkie, 'n lafenis in die middel van die Karoo.

Na 'n lang reis van Johannesburg was Skietkuil soos manna, dis naby die N1 geleë so maklik om daar te kom, die kamer is pragtig en ruim, met 'n outentieke plaashuisie gevoel. Die houtvloere, vriendelike rifrûe en gasvrye eienaars het ons baie welkom laat voel, en na wonderlike nagrus kon ons die pad Kaap toe aanpak.

Corne B - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Corne B

Rustig.

My grootste probleem was die gebrek aan 'n kombuis. Die webblad sê die eenheid het 'n klein kombuis. Ek sal met ander woorde ten minste verwag dat daar 'n tweeplaatstofie êrens is met een / twee panne en potte wat gebruik kan word. Ek sal ook verwag om êrens 'n wasbak te hê waar mens goed kan was. Eerlikwaar, 'n klein yskassie en die beskikbaarheid van eetgerei is nie ekwivalent aan 'n klein kombuis nie. Die klein yskassie is aangewend as 'n 'honesty bar', en terwyl dit seker van gerief kan wees vir reisigers, dink ek daar moet dalk vooraf gevra word of mens hiervan gebruik wil maak. Ek moes alles uitpak om my yskas goed gebêre te kry, en nadat alles uitgepak is, het ek gevind dat die yskas nie baie skoon was nie. Die res van die eenheid was 100%.

Estie C - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estie C

Oase in die Karoo.

Dit wat jy sien op webwerf is presies wat jy kry en sommer met instap slag sal jou verwagtinge oortref word. Daar is duidelik klompie raakvatter hande op die spoggerige gasteplaas alles pynlik netjies. Gaste kan staatmaak op vriendelike gasheer en gasvrou. Ons sal verseker jaarliks hier oorslaap! Baie dankie vir die geleentheid dat ons kan ontspan.

Annatjie B - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie B

Perfekte oornag-akkommodasie

Klein oase! Perfekte oornag-akkommodasie. Skoon, netjies en alles wat jy nodig het. Heerlike aandetes!

Skietkuil Holiday Farm se terugvoer

Dankie Annatjie. Waardeer die verwyssing!!

Skietkuil Holiday Farm
Sunette R - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunette R

Fantasties!

Dit was 'n wonderlike ondervinding. So gasvry, ons het al te lekker gekuier. Ek sal beslis Skietkuil aanbeveel.

Waldie K - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Waldie K

Fantasiese gasvryheid en waarde vir geld.

Sien die sterre.

Wimpie V - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wimpie V

Uitstekend!

Ons reis baie, by verskeie plekke oorgeslaap, maar dié was puik, sal definitief terug wees! Beste aandete nog; die afval sal my weer en weer laat terugkeer! Puik!

Tanya S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya S

Heerlik!

Dit was so lekker om 'n koel eenheid in te stap en 'n yskoue bier te kry na die lang pad! Ons het lekker gerus en wil definitief weer daarom ry!

Koen K - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koen K

Laaste oornag voor einde van vakansie.

Anél was baie behulsaam en het ons bespreking geskuif sonder enige probleem. Abri en die ander personeel is gasvry en regtig behulpsaam. Hulle het sonder uitsondering al ons versoeke hanteer. Baie lekker aandete met regtig "eet nog meer" nagereg. En waarskynlik die beste verrassing, kamers wat voorberei is vir die winter koue. Elektriese komberse, winter beddegoed, en verwarmers. Ons was regtig beïndruk, en het ons kort verblyf geniet. Ons sal sonder twyfel weer hier oorslaap. Uitstekend!

Elaine V - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elaine V

Uitstekende oornagplek.

Die perfekte halfpad oornagplek op pad Kaap toe gewees. Privaat en netjies en pragtige kamers, en die gasvryheid was wonderlik. Aandete was die lekkerste van die hele ervaring en ek raai aan dat enige iemand wat in die drie susters omgewing wil oornag, gerus Skietkuil gaan besoek!

Willie E - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Willie E

Fantastiese plek met uitstekende diens, netjies en heerlik stil, wonderlike personeel

Sien gerus die sterre.

Marius B - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius B

Die gasvryheid en sterre het die verblyf die moeite werd gemaak!

Baie goeie ligging as jou bestemming Kaapstad is. Sal dit beslis weer doen.

Francois F - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois F

Puik, sal dit beslis aanbeveel!

Anel en Izak is ongelooflike gashere.

André M - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
André M

Gerieflike, skoon akkommodasie met smaakvolle dekor.

Uitstekende gasvryheid ontvang van die paartjie wat ingestaan het vir die eienaars. Ter wille van rolstoelgebruikers kan daar dalk 'n eenvoudige verwyderbare oprit by die toegang na die huisie voorsien word.

Gert B - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert B

Oornagverblyf op pad terug Kaap toe.

Lekker gebly, skoon, netjies en vriendelike ontvangs. Ruim kamers en lekker braaiplek.

Marita M - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marita M

Dit was heerlik rustig in die Karoo.

Ons sal weer kom. Die kos was fantasties!

Carl L - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl L

Heerlik.

Uitstekende gasvryheid en stylvolle akkommodasie.

Wiana D - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wiana D

Beste Karoo-akkommodasie!

Binne 14 jaar was dit die heel beste stop tussen Kaapstad en Bloemfontein wat ons as gesin al ooit beleef het.

Hannelie H - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie H

Enjoyed our visit

The supper was fantabulous!!

Ruaan D - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruaan D

Skoon, gerieflike oornagbestemming met vriendelike gasheer en gasvrou.

Gerieflik geleë as oornagbestemming met skoon en veilige geriewe en ontspannende atmosfeer. Sal dit enige tyd aanbeveel!

Beverley W - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley W

Lekke gebly!

Pragtige verblyf en lekker swembad en springmat vir kinders. Vinnige toegang tot die snelweg en goeie ligging tussen JHB en Kaapstad. Sal verseker weer daar oornag!

Deirdre T - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deirdre T

Absoluut heerlik.

Mens jaag so maklik hier verby. Van die pad af is dit net nog 'n plaas. Maar van die werf se kant af is dit 'n hartlike saak. Selfs die twee rifrug honde was skoon plesierig om ons te verwelkom. Die lamspastei was voortreflik. Voorwaar 'n plek waar ek weer sal stilhou...

Jackie V - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie V

Absolutely spectacular!

The food, the rooms, everything gets 5 stars!

Suzanne B - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne B

A great place for an overnight stop when travelling through the Karoo

Anel and Izak are wonderful hosts and make their guests very comfortable. The three course evening dinner was superb, especially considering the remote location. We skipped breakfast and had cereal in our room because the dining room doesn't open until 7.30 am which is a bit late when one is travelling. The accommodation was very clean and comfortable. Note that in unit 4, guests in the second bedroom have to walk through the main bedroom to access the bathroom. We were looking forward to the swimming pool, but unfortunately the water quality was quite bad - it may have been clean enough to swim in, but it was very murky with debris and not at all appealing. It would be worthwhile installing a pump and filter system. Also, a couple of lounge chairs would be welcome.

Fanie V - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Fanie V

Kraakvars en baie lekker!

Baie netjies en skoon. Stil en rustig met uitstekende diens!

Erhard Brandt B - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Erhard Brandt B

Baie lekker oornag, vriendelike mense.

Rustige plaas atmosfeer, heerlik gebraai. Sal dit graag weer wil besoek.

Werner H - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner H

Puik!

Alles is ingerig vir families en ook besigheidspersone. Waarde vir geld.

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skietkuilplaas, Drie Susters, 7070, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE3OGJiYTQzLWZjY2UtNDI0MS05YjllLTE5ZWMxZmIxNzQyNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 148 5 1 5 Skietkuil Farm Three Sisters 7070 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -31.720309808889 23.441444635391
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang