+60

Skuinslê

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Erdvark 3782, Malelane, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Skuinslê is 'n ruim selfsorg-vakansiehuis in die hartjie van die bosveld in Malelane, Marloth Park. Dit is die perfekte opsie vir 'n gesin of 'n groep vriende wat 'n rustige wegbreek soek van die stad se gewoel.

Hierdie eiendom kan gemaklik 'n totaal van 8 gaste akkommodeer en bestaan uit 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die oorblywende 3 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en deel die tweede badkamer wat 'n stort het.

Die oopplan-leefarea met lugversorging beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Vanuit hierdie kombuis lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met 'n DStv-verbinding. Gaste is welkom om hul eie dekodeerder en slimkaart saam te bring.

Buite is 'n oordekte patio met 'n buite-eettafel, en bo is 'n uitkykdek met gemaklike sitplek. Hierdie eiendom het ook braaigeriewe en 'n plonspoel vir gaste om af te koel op daardie warm somersdae. Die eiendom is 2 km vanaf winkelsentrums en 2.4 km vanaf die rivier tussen Marlothpark en die Krugerwildtuin.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Emsie M
Saam met lewensmaat
5.0
Siels-kos in die bos - lekker! Skoon, netjies, pragtige natuurskoon en al die wilde diere wat 'n ietsie lekkers kom bedel - perfekte wegbreek!
Nov 2025
Mark C
5.0
Comfort in the bush. We had a fantastic stay and would return any time. We are already planning a trip next year. We spent most of our ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Gerhardus Lourens K
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker en netjies. Dit was baie lekker en gemaklik.
Sep 2025
Marietjie P
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het baie lekker gekuier. Die verblyf was fantasties, skoon en netjies. Inklok was vinnig en vriendelik. Sal dalk help as hulle WiFi verskaf.
Sep 2025
Elwee V
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld lekkerte. Ons het heerlik skuinsgelê by Skuins Lê. Alles wat nodig is, is daar behalwe DStv en WiFi, wat 100% verstaanbaar is. Ons het...
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Erdvark 3782, Malelane, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Skuinslê het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 2 400
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Erdvark 3782, Malelane, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6f70cd1c225ebad3fe4d039d1b4167b2f4aca6083830b839522e1b2aea6aab5a79ba456aed54ff6cd3f3c0531d8523148df3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 8 mense 19 5 1 5 Erdvark 3782 Malelane 1321 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-17:00 09:00 -25.347047524046 31.797458656449

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang