Skulpdraai
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandstraat 4, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag, vir 1 mens
Beskrywing
Skulpdraai verwelkom jou by hul strandfront selfsorg akkommodasie, wat asemrowende uitsigte oor die baai bied.
Met die Suid-Atlantiese Oseaan net 50 meter van jou voorstoep af, kan jy wakker word met die geluid van branders wat breek. Dit is in 1955 gebou en is een van die oudste huise in Saldanha.
Skulpdraai bied 4 selfsorg-eenhede. Elke eenheid is privaat en het sy eie ingang. Elke eenheid het ook sy eie toegeruste kombuis (Eenheid A) of Kombuisie (Eenheid C en E) en eetarea.
Saldanhabaai is 'n veilige hawe waar jy 'n verskeidenheid watersport kan geniet, gaan stap of bergfietsry, die Weskus Fossielpark kan besoek, en die wêreld in blomseisoen van Augustus tot September tot lewe kan sien kry. Saldanha het 'n paar strandrestaurante en 'n koffiewinkel, 'n Spar, 'n dokterskamer en 'n apteek. Club Mykonos, Langebaan en Vredenburg is almal binne 15 minute se ry.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Santie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 52
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Strandstraat 4, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
- Gaste dink Skulpdraai het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandstraat 4, Saldanha, 7395, Wes-Kaap