Sky's Overnight Accommodation
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 00:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Ou Kimberley-weg 62, Bains Wildlodge, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sky's Overnight Accommodation bied gerieflike selfsorgverblyf in die veilige Bains Wildlodge wat 2 km wes vanaf die Bloemfontein-grens geleë is.
Dié eenheid bied oopplan-selfsorgverblyf met lugversorging en slaapplek vir 2 gaste. Dit het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuisie is met 'n stoof, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n TV.
Gaste het toegang tot die lodge se gemeenskaplike swembad en wassery. Braaigeriewe is ook beskikbaar. Daar is ook 'n restaurant op die perseel en veilige onderdakparkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Kegan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Ou Kimberley-weg 62, Bains Wildlodge, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Sky's Overnight Accommodation het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 00:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Ou Kimberley-weg 62, Bains Wildlodge, Bloemfontein, 9301, Vrystaat