Slaapplek op 46
Beskrywing
Die hoofhuis beskik oor 2 slaapkamers wat albei met 'n koningingrootte-bed ingerig is. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met óf 'n bad en 'n stort óf slegs 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, lugbraaier, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die sitkamer het gemaklike rusbanke asook 'n slim-TV en 'n eetarea met oorgenoeg sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Gaste kan ook komplimentêre WiFi-toegang geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet met bidet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Geen besoekers word toegelaat om oor te slaap nie.
Die huis en Blues-eenheid kan altesaam 6 gaste akkommodeer en kan as 'n geheel bespreek word gedurende vakansieseisoene. Doen asseblief navraag hieroor.
'n Eenmalige skoonmaakfooi word met aankoms gehef.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 46 Slaapplek Street, Heroldsbaai Hoogte, Heroldsbaai, 6615, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang