Slaapplek op 46
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 46 Slaapplek Street, Heroldsbaai Hoogte, Heroldsbaai, 6615, Wes-Kaap
- Vanaf R4 500 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Slaapplek op 46 is in Heroldsbaai geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is binne maklike bereik van talle restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.
Verblyf word gebied in 'n keuse van die hoofhuis met slaapplek vir 4 volwassenes en 1 kind.
Die huis beskik oor 2 slaapkamers wat albei met 'n koningingrootte-bed ingerig is. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met óf 'n bad en 'n stort óf slegs 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die sitkamer het 'n enkelbed beskikbaar vir 1 kind gemaklike rusbanke asook 'n TV en 'n eetarea met oorgenoeg sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Gaste kan ook komplimentêre WiFi-toegang geniet. Die hoofhuis is toegerus met 'n omskakelaar.
Die Blues-eenheid bied lieflike uitsigte oor die see en het 'n privaat ingang asook sy eie parkeerplek. Die kamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort. Die eenheid is ook toegerus met 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is ingesluit.
Daar is lieflike binne- en buitebraaigeriewe beskikbaar vir gaste se gebruik tydens hul verblyf.
Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet met bidet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbed vir 1
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Emri Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 46 Slaapplek Street, Heroldsbaai Hoogte, Heroldsbaai, 6615, Wes-Kaap
- Gaste dink Slaapplek op 46 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Heroldsbaai George Wes-Kaap
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 46 Slaapplek Street, Heroldsbaai Hoogte, Heroldsbaai, 6615, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang