Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Slakkepas 18

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Chantel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 78 resensies vir Slakkepas 18
Netheid
4.4/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.3/5
Naydene G - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naydene G

Ontspannend en vrek lekker.

Ons as gesin het dit vreslik geniet. Defnitief sal ons terugkom daarheen.

Samantha E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha E

Die perfekte erg breek met baie gasvryheid.

Dit was my droom naweek alles was perfect van Vrydag tot Sondag het ek baie lekker gebly.

Manerva J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manerva J

Lovely tranquil place.

The host's assistance was great! The place has everything we needed. The beds sleep well, and there's plenty of everything. The upstairs room needs a bigger curtain or blind, as only half of the window is covered and the window gets full sun all day, which means you can't rest there during the day. We had to put a blanket up the next day to cover the space as the room was very hot. WiFi would be nice, I'm even prepared to pay more for the stay. The town is beautiful, peaceful, and a gem.

Franklin R - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franklin R

It was great.

️️️️️.

Hans K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hans K

Gemaklike, rustige wegbreek huisie .

Baie lekker vir 'n wegbreek naweek. Diens was baie goed.

Nicolette S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette S

Reelings is stresvol en het die naweek bederf. Ek sal aanbeveel as hulle reelings reg verloop.

Innocent was nie beskikbaar vir die inboek van reelings of die kry van die kode vir die hek nie. Die krag was te min. Ek het reeds Vrydag versoek gedoen, en na vele oproepe het ek eers Saterdag die eienaar en Innocent ontvang. Die korrekte kode vir die hek het ek eers Saterdagmiddag ontvang. Die beddens, stort, en res van die geriewe is goed. Die kombers was vol klitsgras en kort om gewas te word.

Melissa F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Melissa F

Ons het 'n lekker naweek gehad.

Het lekker gebly. Sal definitief weer gaan.

Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Raymond P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond P

Ek en my gesin het die rustigheid en die pragtige plekkie baie geniet.

Die veiligheid by Slakkepas 18 was een van die baie dinge waarvan ons baie gehou het.

Andre V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Ons het dit baie geniet!

Ons kon ons hondjies saamvat en hulle het maklik aangepas. Lekker stoep en die plekkie is goed ingerig. Sal weer gaan besoek.

Ricardo B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricardo B

Dit was baie lekker, die pool was great, kids het hulle geniet. Dankie baie dat ons die naweek daar kon wees.

Diens was goed, die neighbours is baie nice. Sal definitely weer kom.

Benita O - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita O

Ons tyd daar was net te kort.

Baie veilig gevoel en stil.

Erika S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika S

Puik blyplek in dierevriendelike seedorp.

Dwarskersbos is deur en deur dierevriendelik! Ons kan Slakkepas 18 ten sterkste aanbeveel as keuse van veilige verblyf met alles wat nodig is in die pragtige natuurskoon van die Weskus.

Natasha E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha E

Enjoyable safe easy going.

It was enjoyable and nice.

Faizel F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faizel F

Lovely place.

Other than the last minute request to delay our check-in (which resulted in a lower customer service rating), everything else was as expected. Even with her car troubles, Innocent worked exceptionally hard to get the place ready for our arrival. The owner was quick to respond to any questions. There were two slight issues though: 1) the key to the sliding door takes a bit of wangling, but once you figure it out, it's fine, and 2) the curtain on the 1st floor doesn't cover the entire window. Considering the sloping frame, it can't be helped, but it may deter some people who want complete privacy. Overall, it is a very lovely place indeed.

Elvernita R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elvernita R

Lekker

Dit was baie lekker, dink net die kontak persoon moet meer beskikbaar wees. Daar was geen WiFi en mos bel om die DStv aan te sit Sondagogend 08h00 toe is DStv weer af. Hulle moet werk daaraan.

Cindie A - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindie A

Lekker rustig.

Slakkepas is 'n baie oulike, netjiese kompleks. Die gemeenskaplike swembad was wonderlik en ons het 'n paar keer gaan swem. Die eenheid het meestal als wat 'n mens nodig het. Iets om loadshedding 'n bietjie gemakliker te maak sal 'n aanwins wees. 'n Lekker goeie skrop en skoonmaak en 'n opgradering van 'n paar linne sal die plek sommer lekker laat skitter.

Shane J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Shane J

Location great, but...

The good. Location. Quiet. Nice breakaway from all the tech and busy lifestyle. Going back to just DSTV was refreshing. The bad. DStv gets put off just after midnight on your last stay. Curtain rail at sliding door is sensitive. Need to be careful when opening and closing. Lack of electricity in meter makes it give a constant beep with no way of putting it off (even after us Googling for 30 min). Dog landmines as climbing out car. Neighbours don't pick up after themselves.

Eddie C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Eddie C

Needs attention.

All issues were discussed and brought to the owner's attention.

Willie S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie S

Lekker maar die bure.

Die huis is troeteldiervriendelik, maar die bure kla gedurig, al is dit nie jou diere wat raas nie. So los maar die troeteldiere by die huis om die vrede te bewaar.

Lisa S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Lisa S

Lekker, maar kort aandag.

Ek is bietjie teleurgsteld. Met die intrapslag het die gordynreling afgeval, my man het dit reggemaak. Daar was 20 eenhede se krag vir ons gestuur en gesê hulle sal die volgende dag weer stuur. 20 eenhede kan nie hou vir 'n dag en nag nie en ons het toe self gaan krag koop. Die sleutel is onder die matjie gelos met 'n boodskap dat ons net die geyser self moet aansit. Halwe toiletrolle is in die badkamers gelos, nie eens 'n vol rol nie en ook geen ekstra nie. Van die messe en vurke in die laai was nog vuil. Die besem het met die eerste vee sommer gebreek. Ons moes eers 10 uur die oggend uitboek, 7 uur die oggend word die DSTV afgeskakel. Ons het lekker gebly, maar dis die klein goedjies wat maak dat ons nie sal teruggaan nie.

Herman P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman P

Dit was baie uitstekend.

Jy is baie veilig en is 'n rustige plek.

Mario T - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario T

Dit was lekker.

Als was perfek. Ek het baie van Slakkepas 18 gehou. Ons almal het dit geniet, dit is loopafstand see toe.

Reinette P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette P

My stay was so nice I will go again.

It was very nice and I will definitely go again.

Geronique M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geronique M

Dit was fun.

Kan nie wag vir my next trip nie. Het die stilte geniet. Dankie vir als.

Jennifer D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer D

Very relaxing and peaceful.

Just a few minutes walk from the beach; enjoyed my stay.

Morne C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne C

Waarde vir geld!

Ongelooflik lekker gebly en gekuier. Veilig vir kinders om fiets te ry, energie te verbrand in swembad en 'n middagslapie met 'n aircon-verkoelde huis.

Lizel P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel P

Baie lekker en rustig.

Ek sal defnitief Slakkepas 18 aanbeveel vir 'n lekker rustige wegbreek.

Myra H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Myra H

Sufficient for an holiday. Everything you need.

Maintenance required on both sliding door handles.

Deon G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Deon G

Rustig, veilig en lekker.

Volle Dstv, braai onder dak, naby die see, baie rustig en lekker.

Pierre O - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre O

Netjies, stil omgewing, goed ingerig.

Goeie kommunikasie deur Slakkepas, goeie ontvangs en ingestel op reisbehoeftes.

Lorraine L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lorraine L

Uitstekend.

Baie dankie sal dit weer besoek, en beveel dit definitief aan vir ander.

Willie B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Willie B

Goeie ligging, rustig.

Mooi en rustige area, die plekkie het egter bietjie onderhoud nodig. Die ontvangs was goed en baie vinnig.

Jonathan T - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jonathan T

Lekker jolig, is 'n definitiewe aanbeveling.

Dit is rustig en veilige akkommodasie. Sou kon doen met WiFi.

Van Zyl D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Van Zyl D

Lekker net te kort.

Baie rustige plek en veilig. Klein om maklik skoon te hou. Lekker ontspan.

Helen J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Helen J

Heerlik en rustige omgewing.

Slakkepas 18 is 'n oulike plekkie wat ideaal geleë is vir mense wat bietjie wil wegbreek van die stad se lawaai. Die plekkie is net nie goed toegerus nie. Daar is breekgoed wat gesplinter is en daar was lanklaas onderhoud gedoen. Krane in die kombuis kan nie behoorlik oopdraai nie. Dis bitter jammer want die plekkie is rustig en het baie potensiaal.

Lorraine S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lorraine S

Budget verblyf.

Net die nodigste, geen ekstras.

Jacques C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques C

Baie lekker gekuier.

Naby die strand, stil omgewing, en die hondekinders het dit ook geniet.

David M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David M

Was fantastiese. Vars lug het ons goed gedoen.

Het die naweek baie geniet. Rustigheid. Net jammer daar was nie ’n stort in die bo-vertrek nie.

Kim N - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim N

Baie lekker.

Alles was perfek.

Carmelita M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmelita M

Awesome getaway

We had an amazing time as a family at Slakkepas 18. The quiet complex was a well-deserved break from the hustle and bustle of city life. We will definitely return again.

Andrew W - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew W

Dis 'n baie veilige en rustige omgewing.

Die omgewing is mooi en goed geleë. Die mense is vriendelik.

Hayley U - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hayley U

Ons het ‘n lekker tyd gehad by Slakkepas.

My kinders kan nie wag om weer te gaan nie. Die plek is oulik gerieflik en net te pas vir ‘n familie wegbreek. Duisend dankies aan die webtuiste wat dit so maklik maak vir die bespreking sowel as om plekke uit te wys wat jou sak pas.

Riaan J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan J

Stil en rustig. Die strand is stapafstand en baie skoon.

Sal beslis weer besoek.

Weane F - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Weane F

Baie gerieflik en stil.

Gasvryheid was uitstekend, baie lekker plek vweg an die gewoel van die stadslewe.

Lizette V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette V

Dit was n onvergeetlike naweek.

Alles waarvan ek en my gesin hou, soos stil en rustig, veilig, en vriendelike bure. Alles was netjies en skoon. Die agentskap was ook baie professioneel en behulpsaam met alles. Ek was baie beïndruk toe ek nog n laaste e-pos vanaf Tamsyn ontvang het wat se dat ek kan tot 10h daardie betrokke aand inskakel indien ek enige probleme ondervind. Dit is rêrig goeie kliëntediens. Ek het besluit om voortaan al my besprekings deur hulle te doen. My verblyf was asemrowend. Alles was netjies en skoon toe ons daar kom. Ek het gewens ons kon langer bly.

Bonnito W - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonnito W

Dit was iets wat lekker agv omstandighede.

Die plek is lekker maar die bure het sommer die middag al ingevlieg en ons beskuldig van goed. Slakkepas 18 is nice, waarde vir geld maar hulle bure is sleg.

Pietie L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pietie L

Welverdiende ontspanning, kwaliteit tyd saam gesin gehad.

Definitief weer kom kuier in Dwarskersbos.

Heyla G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heyla G

Heerlike vakansieverblyf. Net reg vir ons oues wat graag die omliggende omgewing wil besoek. Heerlik daar gebly.

Vanaf Dwarskersbos kan jy rondry en 'n magdom klein plekkies besoek. Maklike toegang tot die N7 wanneer jy haastig is. Wye verskeidenheid van plekke wat wag om ontdek te word. Heerlike, rustige verblyf, met vriendelike mense wat jy sommer laataand kan skakel om ekstra krag vir die voorafbetaalde meter op te sit.

Mirrie V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mirrie V

Heerlike, stil en pragtige wegbreek!

Ons het baie lekker gekuier by Slakkepas, die huisie was mooi skoon en het alles gehad wat ons benodig het. Die swembad in die kompleks is 'n groot bonus, dis ook lekker loopafstand van die winkel. Ons sal net met ons volgende besoek 2 blikke Doom saam neem vir al die vlieë, dit sal dalk help as die stoep skoongemaak word met Pine Gel, maar ons het steeds baie lekker gekuier. Dankie aan Derick en Innocent vir julle goeie diens.

Danica W - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danica W

Fantastic. Relaxing. Peaceful. Absolutely perfect.

Only recommendation would be to possibly replace the upstairs bed. Very uncomfortable to sleep on. We ended up sleeping downstairs as that bed was more comfy.

Evelyn T - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evelyn T

It was really tranquil.

The kitchen needs rice strainer. My hubby is an excellent potjiekos maker, and serves it with rice. Other than that, our stay was great.

Zulfah M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zulfah M

Relaxing and quiet place. Perfect for destressing.

Very friendly community. Mini market just outside the resort had everything. Swimming pool was amazing. Was just hoping there was more activities.

Belinda B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda B

Het baie lekker gekuier.

Ongelukkig was die plek geadverteer vir 'n bedrag en toe kwoteer die eienaar 'n ander bedrag. Op navraag het hy R320 vir skoonmaak dienste bygesit. Dit word nie so uiteengesit as die plek adverteer word nie wat mens 'n wanindruk gee van wat die kostes is. Desnieteenstaande het ons lekker gebly en is goed deur Innocence ontvang.

Elize B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elize B

Oulike plek as jy rustig weg van alles af wil wees.

Baie rustig en stil in die omgewing, so kan lekker rus.

Erika L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Erika L

Lekker vakansie gehou.

Lekker blyplek, sal net aanbeveel dat die eienaar aandag gee aan die beddens.

Mathilda C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mathilda C

Baie mooi, rustig en skoon lug, sterre pragtig in aand, kan beslis aanbeveel.

Heerlik gerus, strand loopafstand, vriendelike omgewing.

Nadine B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine B

Wonderlik!

Ons het elke oomblik geniet, oulike huisie, genoeg yskasspasie, skoon en netjies. Kon heerlik onderdak braai in die reën. Ons kom defnitief gou weer!

Rianne J - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rianne J

Beste wegbreuk, waarde vir geld.

N mens is Baie snaaks, Sal altyd iets Vind om oor te kla. Ek voel Dan moes jy by jou huis gebly het as jy iets anders wou he. Vir ons as gesien met 2 kinders en vir ouma en oupa saam gevat het en ook ons klein 4 voet was alles voldoende. Almal is gelukkig met wat daar was en sou niks verander het nie. Baie dankie Chantel en Innocent.

Lorenza L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorenza L

Our family stay at Slakkepas 18 was beyond fantastic! We definitely felt at home since the moment we entered the gate, such a calm atmosphere across the whole complex :)

The cleanliness of the complex with all its different beautiful Crassulaceae, made us capture exceptional memories.

Mcneal G - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mcneal G

Kalm en rustig.

Baie rustige plek waar jy kan gaan om te rus.

Soma B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Soma B

Baie rustige atmosfeer en stil.

Verblyf is sentraal en veilig in sekuriteitskompleks en baie stil. Dis ook stapafstand vanaf die strand en troeteldiervriendelik.

Antonette V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antonette V

Baie lekker.

Regtig lekker gekuier.

Willie V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Willie V

Baie lekker gekuier, maar daar is ’n paar foute/aanbevelings.

Die kombuis se koue kraan werk glad nie. Ons moes water by die buitekraan tap vir ketelwater. Van die gloeilampe het nie gewerk nie. Ons moes die kontakpersoon skakel, sy het dit toe kom vervang. Die wasbak in die hoofbadkamer is los en dit moet vasgehou word om te gebruik. Daar is ook nie ’n prop vir die wasbak in die hoofbadkamer nie. Die bank se matras van die hoofslaapkamer se balkon is gedaan. Mens voel die springs van die matras. By die deur op die balkon is daar geen handvatsel aan die buitekant nie. Die buitebraai se lig werk nie, ons het dit vervang. Die vlieë was ’n groot las! As ons hieroor ingelig was kon ons voorbereid wees. Daar is geen koffie, melk of suiker voorsien nie, nie eens vir 1 oggend nie. Daar was geen hand sanitiser of seep uitgesit met Covid-19 in ag geneem nie. Ons sal weer van Slakkepas gebruik maak of dit aanbeveel indien daar na hierdie punte omgesien gaan word. Ons het al minder betaal vir plekke met baie meer waarde.

Ninette H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Ninette H

Lekker kuierarea.

Die huisie is baie klein, maar dit was netjies. Dit is reg vir familie van 4, of miskien vir twee pare wat mekaar goed ken.

Corrie H - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Corrie H

Die plek is netjies en in 'n pragtige kompleks, maar daar is klomp dinge wat krap.

Ons kon Maandag inkom, maar moes wag tot Dinsdag vir 'n kode om by die veiligheidshek te kan in en uitgaan. Het later 'n remote geleen by opsigter. Die aand moes ons vind dat daar in boonste slaapkamer en badkamer geen gloeilampe is nie - gelukkig het ons 'n flits gehad. In die onderste slaapkamer en kombuis het daar ook gloeilampe ontbreek. Die kouewaterkraan in die kombuiswasbak het een of 2 keer gewerk en dan verder nie. Geen klein bordjies in kombuis, 'n matjie voor beddens en in boonste badkamer ontbreek 'n drommetjie en toiletpapierhouer. Ons het Maandagaand gebel oor die gloeilampe en moes Dinsdagmiddag dreig voordat iemand gekom het om gloeilampe te vervang. Die kraan het Donderdagoggend steeds nie gewerk nie. DStv het nie gewerk nie, ons kon glad nie TV kyk nie en hiervoor is verskoning gemaak. Dit het eers Woensdag aangekom en ons is verseker van 'n krediet - wanneer en waar gebeur dit?

Bertus G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus G

So word drome waar, eersteklas netheid, volkome toegerus met alles en nog meer waarvoor ons kon vra.

'n Eerste besoek, een wat beslis die beste impak gemaak het om gou weer terug te keer. Ons beste kompliment gaan beslis vir netheid aan Slakkepas 18, so dankbaar en waardeer dit opreg. 'n Alles-in-een toegeruste woonplek, naby alles en dit boonop teen 'n baie bekostigbare tarief. Vriendelikheid van almal tydens bespreking, almal betrokke by Slakkepas 18 en die van die gemeenskap in Dwarskersbos, maak ons eerste bespreking beslis 'n treffer wat lank onthou sal word. Buigsaamheid op elke vlak was baie welkom en ons het dit waardeer. Baie dankie aan almal betrokke, daarvoor.

Huibre V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Huibre V

Aangenaam, netjies en skoon en naby alles.

Dit is 'n baie lekker kothuis om in te bly. Die onderdak braai buite is gerieflik as dit reën. Die yskas is groot genoeg vir ten minste 5 dae se verblyf. Die TV kom handig in om jou gunsteling sport te kyk. Die onderste bed is nie baie gerieflik om op te slaap nie. Hy het al sy dae gehad. Andersins is dit baie gerieflik ingerig. Sal weer daar gaan bly en beveel dit aan.

Tyrone P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tyrone P

'n Rustige lekkerte!

Dit was baie lekker. Ons as gesin het dit baie geniet. Verblyf is ook goed. 'n Groter yskas sal wonderlik wees, asook om balustrade bo toe te maak, bietjie onveilig vir kinders. Dwarskersbos is 'n fantastiese plek en Slakkepas is baie mooi!

Wilmary W - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilmary W

Baie lekker, gerieflik.

Die eerste aand het ons nie ligte gehad nie a.g.v. 'n skroef maar dit was vinnig reggemaak die volgende oggend. Die plek is baie mooi en gerieflik, bekostigbaar, ons het dit baie geniet.

Theuns A - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Theuns A

Ongemaklik.

Met aankoms in kennis gestel dat lugreëling nie werk nie, maar dat daar 'n waaier (van geen nut) is - waarom nie tydens bespreking nie, want dit is duidelik dat dit lankal nie meer werk nie. 2 klein handdoeke vir 3 volwassenes. Boonste toilet kort 'n deur. Yskas kan nie eers 2 liter koeldrank bottel vat nie en is baie onprakties. As jy hier wil bly moet jy ook baie lief wees vir vlieë.

Wouter H - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Wouter H

Slakkepas is 'n klein huisie genoeg vir 3 mense.

Ons het lekker gebly daar, die yskas is net baie klein en die kamers bietjie onprakties. Die een dubbel bed is teen die muur so as mens bejaard is gaan jy sukkel om twee mense daar op te slaap. Die boonste badkamer het glad nie 'n deur nie. So as dit 'n klein familie is, is dit regte plek om te besoek.

Magda D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda D

Baie oulik!

Ons het baie lekker gebly. Oulike plekkie naby aan strand, omliggende winkels en dorpe.

Anelda K - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelda K

Lekker gebly.

Die plekkie is baie oulik.

Andries S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries S

Lekker rus.

Ons was as 'n groep mense by Slakkepas 18 en het dit geniet. Die area is lekker stil en dit het al die nodige vir 'n lekker ontspannaweek.

Tania P - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania P

We as a family had an awesome time.

We enjoyed the quiet peaceful little place. I would definitely recommend this house to family and friends.

Joanne W - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Joanne W

Baie skoon en netjies.

Sekere goed wat nie daar was nie, soos volg: slegs 2 handdoeke vir 5 persone, geen wynglase, papbakkies, kastrolle, toiletpapier, stortmatjie en klein goedjies soos plastiekbakkies (melkbeker vir mikrogolf se gebruik), slaaibakke en slaailepels.

Jansen Van Rensburg L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jansen Van Rensburg L

Good overnight stay, unsuitable for long holiday.

Place was clean. Fridge too small for holiday stay. Bed very uncomfortable. Only one pillow per person. Not enough towels for number of guests. No bathroom mat for shower. No hangers or hooks or hanging space for clothes. Couldn't lock unit. Lock needs to be replaced. Air-con didn't cool properly. Didn't use the stove. No oven. Kitchen furnished with bare minimum. Battled to get key on arrival. Owner forgot about our booking.

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 60, Slakkepas 18, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqLSth1UYyg9HLmMSVLyPVOF8VlORAbn7aJi0tOZem9DytFWvL5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 78 5 1 5 60 Main Road Slakkepas 18 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.695124 18.233363
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang