Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Slanghoek Mountain Resort

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 215 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Johan S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Baie lekker gebly in die huis. Netjies en skoon. Wens ons kon langer daar bly. Baie dankie. Die verblyf was lekker en gemaklik. Die spoedhobbels in die oord is bietjie hoog vir normale voertuie. Ons het 'n Toyota Quest gery en het vreeslik erg geskuur oor die hobbel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rod W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Loved it, what a stunning location and facility! We loved our short stay, thank you very much. Just only I suggest you let guests know about the bees beforehand. The tent our son and friend stayed in was inundated with bees. The first night they had to come sleep with us in our chalet, the second night they moved back to the tent and the bees were gone, so all good. But your signs on location do indicate hives/bees etc., so for people that are highly allergic, it would be good to know beforehand about the potential exposure in the tents. Not a complaint, just a suggestion. Thank you once again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Our stay was absolutely beautiful and peaceful. The place is made for relaxation and bonding time with family and loved ones.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Was lekker rustig en stil wegbreek. Skoon en netjies. Alles wat mens benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leanda L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Rustig en so mooi. Ons het heerlik gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Fantasties. Ons het heerlik gekuier. Het ingeboek vir die troue Saterdag en alles was perfek. Ook heerlike ontbyt gekry Sondagoggend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dilshad H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Amazing weekend. The best views. Loved every minute of it. Slanghoek Resort will definitely be seeing me again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Ons het 'n wonderlike tyd gehad in hierdie pragtige plek! Dit was 'n baie lekker kuier. Die chalet was baie mooi en goed toegerus. Die natuurskoon is asemrowend! Ons sal weer en weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Dit was ongelooflik lekker. Kamplekke was groot en ruim. Die badkamer was mooi. Dit was heerlik gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaun S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

'n Goeie rus vir die siel. Onverbeterlik. Die area is beeldskoon, ons het gaan hike, swem, braai, wynproe en putt putt gespeel. Die safari tente is die perfekte balans tussen kamp en hotel. 10 uit 10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sakkie / Izak Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 289

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 188 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Slanghoekweg, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE2ZDMxMmE1LTExMDktNGIxYy1hZGJkLTIzZmY3NTllYjE5ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 6) 215 5 1 5 Off Slanghoek Road Rawsonville 6845 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.629396118738 19.227705001831

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
303112345678910111213141516171819202122232425262728293031123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
303112345678910111213141516171819202122232425262728293031123456789