Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sleep @ 84

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 164 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Marguerette J
1 nag
5.0
Des 2024

Kort maar kragtig! Dit was kort maar baie lekker. Skoon. Perfekte ligging. Ek en my dogter het veilig gevoel. Net twee goed. Dalk 'n fan? Plekkie waar ons kon sit en eet?

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marle V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Lekker gebly. Baie lekker gebly. Sal net 'n paar goed voorstel: melk vir saam koffie in die oggend, seep vir by die wasbak in die badkamer, handdoek om hande af te droog.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Greg K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Location is excellent, communication is good, and the place was clean. Very good and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lawrence W
Kort verblyf
4.6
Jan 2025

Convenient, clean and value for money. Just a place to sleep, good base from which to explore the town and surroundings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marianne M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Jan 2025

It was okay, but would not recommend. The first night the room next to us had a party, there were many people and it was shouting and drinking. We called and sent several messages to the owner/manager to complain as it was almost like sitting in a bar with drunk people shouting and loud music. She did not respond at all and the following morning we had to follow up with her again. Also, the shower was not cleaned properly and there was still hair on the floor.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Cora M
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Absoluut fantasties, middel van dorp, veilig, modern en skoon. Wat 'n fantastiese juweel van 'n plekkie in die middel van Dullstroom. Veiligheid was fantasties en alles was so skoon. Jy kan letterlik die hele Dullstroom dorpie platloop boontoe en ondertoe en weet jou kar is veilig agter 'n hek. As daar net 'n hangkas vir klere kan wees vir as jy langer wil bly, maar die ophangrak was perfek vir 'n vinnige naweek van golf. Ek boek van nou af net by Sleep @ 84.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magdel S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Fantasties. Ligging is perfek. Skoon en netjies. Stapafstand van alle restaurante en winkels. Sal definitief weer by Sleep@84 oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corrie F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie netjiese en verbruikersvriendelike akkommodasie. Baie lekker, dankie. Netjiese en baie sentraal geleë akkommodasie. Sal aanbeveel vir oornagverblyf. Sal enige tyd weer bespreek en van Leekslaap gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucille N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Was fantasties, warm en netjies. Baie lekker en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ané E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Gerieflik. Dit was baie gerieflik en maklik. Die aanwysings was maklik om te verstaan, asook die key handover en in- en uitcheck proses.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 185

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naledi-rylaan 84, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb91cbeb380ef9c9760dd56d76596fa0abbad43c5d94d3872b447b63e2201801ef113def0ef50b732bf889f548ba10c5eead9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 164 5 1 5 84 Naledi Drive Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.41819708495 30.106643087836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang