Sleep Haven
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Columbine-laan 182, Mondeor, Johannesburg, 2091, Gauteng
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Sleep Haven verwelkom hul gaste met privaatheid en eksklusiwiteit. Dit is ’n nuwe, luukse boetiekhotel in die sonderlinge voorstad Mondeor.
Dit is die ideale keuse vir die oordeelkundige reisiger, waar sakelui, paartjies en vriende die vrede en rustigheid weg van die stad se rumoer kan geniet, maar steeds naby Johannesburg Internasionale Lughawe, Johannesburg se middestad, Nasrec, FNB-stadion, Crown Mines en Gold Reef City is. Dit is dus lekker sentraal geleë.
Sleep Haven bied verblyf in gerieflike en suite-gastekamers. Elke kamer het ’n platskerm-TV met 10 kanale, lugversorging, gratis WiFi, ’n telefoon en tee- en koffiemaakgeriewe.
Dit is ’n ware paradys onder die palms, eksotiese struike en geurige flora. Koel in die manjifieke swembad af of geniet heerlike etes by verskeie restaurante slegs ’n paar minute van die hotel af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Karren Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Columbine-laan 182, Mondeor, Johannesburg, 2091, Gauteng
- Gaste dink Sleep Haven het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Mondeor Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Columbine-laan 182, Mondeor, Johannesburg, 2091, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang