Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sleepers Guest House

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Desrick E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Regtig 'n heerlike stil en netjiese plekkie. Baie dankie vir die ekstra moeite om my voertuig te kom akkommodeer asook ons tyd van aankoms. Goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle I
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Aangenaam. Vriendelike diens - die eienaar het uit hul pad gegaan om alles maklik en gemaklik te maak. Baie dankie daarvoor! Kamer is gemaklik, skoon en netjies. Veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samuel K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Perfect. Swimming pool needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem-george S
1 nag
4.6
Des 2023

Gemaklik verblyf. Ek het lekker gebly. Die omgewing het bietjie onveilig gevoel, maar die eienaars het voorsien vir dit met sekuriteitshekke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Okt 2023

Netjies en skoon, aaklige parkering. Die kamer en badkamer is baie netjies en silwerskoon, maar die parkering is werklik 'n baie groot probleem. Daar was nie genoeg parkering vir almal nie. Omdat die leefarea en kombuis gedeel word, is daar ook nie genoeg plek in die yskas en vrieskas nie. Die mense het ook baie geraas en gekuier. Die voordeel is dat die prys nie so duur is nie en daar is sterk WiFi en aircon.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Moeketsi M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Des 2022

Not what we expected. The venue was for four people and not two couples as we thought. No facilities for self catering.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

John N
1 nag Besigheidsreis
2.6
Sep 2022

Onsmaaklike begin. Sleepers is die enigste agentskap wat vra vir 'n uitgerekte bewys van betaling. Dis absoluut snert. Ek was by Sabi en het net my bewys van betaling gestuur. Ek dink dis belaglik en wil nie hoor hoe julle baie oneerlike gaste kry nie. Doen die publiek 'n guns en kyk self op julle bankstate of die geld betaal is of nie. Moet dit nie op die publiek se skopuers plaas nie! Moet my asb. nie om verskoning vra nie!

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Belinda R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.6
Apr 2021

Teleurstellend en ongemaklik. Daar was geen opwasbak nie en geen toegang tot 'n kombuis nie.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Rumbi M
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Okt 2020

Absolutely wonderful. We arrived on a particularly hot day and the host pre-cooled the rooms for us. The facility was very neat and clean. Well done for brilliant service!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Herman B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2020

Geskik om lekker te slaap. Vriendelike ontvangs (selfs die hondjies was bly om ons te sien), Heerlike bed om op te slaap, Genoeg goeie kitskoffie. Sal vir seker weer hier kom slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Trix Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R680
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bloemstraat 61, Bloemhof, 2660, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVmOGE2YmM5LTFmN2QtNGEzYS1iMzNkLTQ5Nzg4MmExZjlhYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 3) 28 5 1 5 61 Bloem Street Bloemhof 2660 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.647842 25.60679

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang