Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SleepOver Phabeni

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 237

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 10 resensies vir SleepOver Phabeni
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Phillip B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip B

Het dit baie geniet met vriendelike diens.

Was great, netjies skoon en vriendelike diens.

Evelyn Jacobs J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evelyn Jacobs J

Ongelooflike gemaklike oornagverblyf.

Baie goeie konsep naby die hekke van die Krugerwildtuin.

SleepOver Phabeni se terugvoer

Dear Evelyn

Thank you for staying with us and for sharing your valuable feedback. It is always wonderful to receive positive feedback and we are very happy to hear that you enjoyed your stay with us! We look forward to welcoming you during your next visit.

Thanks
Elizabeth

SleepOver Phabeni
Christind G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christind G

Gerieflik, uitstekende diens en briljante konsept.

Die geriewe was heerlik en baie netjies. Die ontvangs was uitstekend en diens baie goed. Dit was perfek geleë en ons sal beslis enige van die Sleepovers gebruik wat op ons roetes sou wees waar ons heen reis, veral die Kruger. "Furnishings" was van goeie gehalte, baie netjiese afronding. Kan dalk net aanbeveeel dat komberse beskikbaar gestel word in die winter aangesien die aand nogal koud geraak het.

SleepOver Phabeni se terugvoer

Dear Christine,

Thank you for staying with us and for sharing your valuable feedback. It is always wonderful to receive positive feedback and we are very happy to hear that you enjoyed your stay with us! We look forward to welcoming you during your next visit.

Thanks
Elizabeth

SleepOver Phabeni
Hermann O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hermann O

Skoon, netjies. Vriendelike diens. Baie lekker gebly.

Goeie, vriendelike diens. Skoon, netjies. Baie lekker gebly.

Valerie L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valerie L

Safe and comfortable stay on the doorstep of the Kruger Nat Park.

It was great. They put a kettle in the room with no mugs, so why a kettle? They supply 2 glasses. I asked about mugs and was told they don't supply mugs. We could hear the lions roar.

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Ben K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben K

Oorslaap by wildtuin.

Ons het as 'n gesin een aand by Sleepover Phabeni gebly voordat ons by die wildtuin in was. Baie netjies, sal dit aanbeveel.

SleepOver Phabeni se terugvoer

Hi Ben,

Thank you for staying with us and for sharing your valuable feedback. It is always wonderful to receive positive feedback and we are very happy to hear that you enjoyed your stay with us! We look forward to welcoming you during your next visit.

Thanks,
Elizabeth

SleepOver Phabeni
Div P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Div P

Perfekte plek om oor te slaap voor jy die Wildtuin binnegaan.

Alhoewel die restaurant se basiese kos heerlik was, was die prys beslis aan die hoë kant. Daar was ook harde musiek deur die nag (Vrydagaand) in die omliggende gebied, maar dis nie in SleepOver se beheer nie.

SleepOver Phabeni se terugvoer

Dear Div,

Thank you very much for your candid review of your recent stay with us. Your feedback is extremely valuable to us, as we strive to improve with each and every stay.

Thanks
Elizabeth

SleepOver Phabeni
Ronel S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel S

Lekker gebly. Veilig gevoel!

Skoon en netjies binne.

SleepOver Phabeni se terugvoer

Dear Ronel,

Thank you for staying with us and for sharing your valuable feedback. It is always wonderful to receive positive feedback and we are very happy to hear that you enjoyed your stay with us! We look forward to welcoming you during your next visit.

Kind Regards
Fortune

SleepOver Phabeni
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Vanaf R1 035
R1 035 R828
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 035
R1 035 R828
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 80 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R536, Phabeni-hek, Hazyview, 1241, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f8f0a80537d30151b25a2c61d4f8ebe6c2e39a549f633720dd2a9121817b3b108e34993430ebed8fc28f27fda03581f2153?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 035 nouVanaf R828 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 R536 Phabeni Gate 1241 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.020366 31.221438
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang