Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Smalkloof Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Morne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 26

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir Smalkloof Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Ivan J - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan J

Morné was baie vriendelik en behulpsaam. Die kamers was netjies en goed toegerus.

Dit was ongelooflik!

Joalette V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joalette V

Ongelooflike mooi en oulike gastehuis, vriendelike mense!

Ons was baie beïndruk met die filterkoffie in die kamer dit was 'n groot bederf, die bed was net baie sag en ongemaklik. Ongelooflike vriendelike mense en oulike skoon netjiese plekkie. Sal vir seker weer daar slaap.

James W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James W

Baie netjies en skoon.

Baie mooi ligging. Rustige omgewing.

Chris V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V

Wat 'n oulike plek.

Pragtige plaas met 'n nog mooier plaashuis en ons het elke oomblik geniet. Sal graag vir langer wil gaan. Dankie Morné en Madeleine. Ons kom weer.

Liesl H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl H

Ongelooflik lekker!

Smalkloof is 'n pragtige plaashuis. Ons is baie vriendelik ontvang deur Morne en Ronald se kos was uit 'n boek uit. Ons kamer was smaakvol en baie skoon. Ek sal Smalkloof vir enige iemand aanbeveel.

Willie C - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie C

Netjiese en gerieflike oornagverblyf en sal dit te enige tyd aanbeveel vir andere.

Ons het ons verblyf by Smalkloof baie geniet - die kamer was goed toegerus, baie skoon en netjies en die ontvangs en kos van goeie gehalte. Ons was verras om beide DStv en WiFi te kon geniet. As ons ooit weer in daardie omgewing sou kom, sal ons definitief weer Smalkloof gebruik.

Jackie B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie B

Restful place.

We enjoyed our stay here very much. Friendly people. Quiet, restful place.

Trix U - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trix U

Pragtige gastehuis. Vyfster verblyf.

Vriendelike diens. Kamers netjies en gerieflik. Ontbyt was heerlik. Beslis die moeite werd om daar te oornag.

De Wet V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
De Wet V

Wonderlike plek.

Sal vir seker weer by Smalkloof aanklop. Baie gerieflik en skoon en vriendelike gasheer.

Heiko K - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heiko K

Heerlik in 'n stil plaasomgewing, vriendelik ontvang en kamers is baie mooi en prakties.

Sien sterre.

Fransua J - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fransua J

Baie lekker.

Baie rustige omgewing en die kamers is skoon en netjies.

Laudi S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Laudi S

Gasvry. Professioneel. Netjies. Rustige, mooi omgewing.

Ons is vriendelik en professioneel ontvang. Die kamers is netjies en goed toegerus. Rodney se etes was smaaklik. Die omgewing is mooi en rustig, en Morné het ons selfs op 'n wildsrit geneem!

Anonieme gas - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anthonie J - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthonie J

Uitstekend.

Baie dankie vir puik diens.

Heiko K - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heiko K

Heerlik stil met mooi ligging en tuin.

Baie lekker gebly. Skoon, moderne kamers, goeie ontbyt en baie vriendelike personeel.

Christa S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa S

Deur en deur die moeite werd!

Ek hou 'n "besoek weer"-lys by van gastehuise wat besonder aangenaam was om te besoek. Die pragtige, rustige omgewing en netheid van die perseel was maar enkele van die pluspunte. Die kamers is karaktervol, silwerskoon en alles wat ons nodig gehad het was daar. Boonop is Ronald 'n uitstekende sjef en het ons heerlik weggelê aan aandete sowel as ontbyt. Het regtig gesukkel om die plek te verlaat want ons wou langer bly!

Tshepo M - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tshepo M

Great!

My colleagues thoroughly enjoyed their stay at the guest house. Thank you so much for your cooperation, Travelground.

Hannes W - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes W

Oornagverblyf op pad huis toe.

Pragtig en lekker. Het die vyf Jackies en die rustige verblyf terdeë geniet.

Vanaf
Vanaf R1 065
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 065
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Smalkloof 26, Volksrust, 2470, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnkciCYgX40H08Jo0XHfMTndRhs2ffVE5aNooy1K4bW95OtB2Lm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 065 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 Smalkloof 26 Volksrust 2470 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.337919888106 29.861869812012
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang